+58

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lynn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Clean, comfortable, felt like home with all the small thoughtful touches. We had such a lovely stay! All the little thoughtful touches - it felt like we were coming home. So grateful for that after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent! Clean and warm. Very welcoming. The hostess really thought of everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Luukse akkommodasie met 'n oog op die George berge. Wonderlike akkommodasie met 'n fantastiese ligging. Jy kan ure net so na die berge sit en kyk. Die kamers en die badkamers is foutloos - absoluut stunning. Christine was 'n fantastiese gasvrou wat met ons ingecheck het of alles in orde is en selfs oulike idees gehad het waarheen ons die kinders kan vat. Ons sal definitief weer kom inloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kingswood Oppi-dam
Dankie vir die vriendelike resensie. Julle was uitstekende gaste.

Deon M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Fantasties. What a nice place, had a wonderful stay with an excellent host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rus en vrede. Die plekkie is waarde vir geld en besonders netjies met alles wat jy benodig. Staproetes op die golfbaan met die pragtige Outiniqua-berge in die agtergrond is 'n moet sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het heerlik uitgerus en die diens was uitstekend. Sal beslis aanbeveel! Die eenheid is baie netjies en baie goed ingerig. Pragtige uitsig oor die golfbaan en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Slegs 1 aand oornag. Heerlik geslaap. Lekker geslaap, alle geriewe beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlike studiokamer! Vreeslik lekker en oulike blyplek wat baie netjies en skoon is. Kingswood is baie goed geleë en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Brilliant, homey, magnificent. Absolutely a pleasure, Christine is gold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Div O
1 nag
5.0
Des 2025

Topklas en sal weer bespreek. Verblyf was uit die boonste rakke en het alle verwagtinge oortref. Uiters netjiese en keurige woonhuis met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kingswood Oppi-dam
Baie dankie vir julle terugkeer en besoek. Julle was wonderlike gaste.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Kingston Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11a7744c2d88b1043903bf6ef036ebb9c1a4b5c5e3de81d337b34a1f83970b6883aac398c7125f5be76b6f1288f031934cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 12 Kingston Road Kingswood Golf Estate 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.964548094881 22.433154986508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang