Nuweland Akkommodasie by Kirstenbosch Forest Lodge | LekkeSlaap
+21
+21

Kirstenbosch Forest Lodge

  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Thistle-laan 19A, Nuweland, Kaapstand, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Kirstenbosch Forest Lodge is 'n boetiek gastehuis in Bo Nuweland, stapafstand vanaf Kirstenbosch Botaniese Tuin. Die bestemming bied 'n ontspannende omgewing aan gaste en is gefokus op persoonlike diens in 'n unieke omgewing.

Die lodge bied verblyf in 3 privaat gastekamers. Die eerste kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n privaat balkon wat ooor die woud uitkyk en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word asook 'n balkon balkon wat oor die woud uitkyk. Die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en privaat badkamer. Die lodge kan privaat bespreek word of as 'n geheel, wat al drie kamers insluit met slaapplek vir 6 gaste. Selfsorggeriewe is beskikbaar indien nodig.

Gaste kan die ruim gastesitkamer geniet met 'n houtvuurkaggel en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. 'n Gekookte ontbyt is elke oggend in die eetarea beskikbaar. Gaste kan ook die toesluitmotorhuis benut.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Kirstenbosch Forest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bo Thistle-laan 19A, Nuweland, Kaapstand, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kirstenbosch Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo Thistle-laan 19A, Nuweland, Kaapstand, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfzG1bNxwNhICQBtA2QGANkFJ3NSoWKoAqrdapprM4PbpLxmDpk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 19A Upper Thistle Avenue Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.980990862636 18.437703498182
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za