- 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Egret Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kite Basecamp Pods in Langebaan bied knus verblyf met gerieflike selfsorggeriewe en is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n unieke oornagverblyf soek.
Verblyf word in 7 pods wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Elke pod het 2 enkelbeddens en gaste gebruik gedeelde ablusiegeriewe met toilette en storte.
Elke pod het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke pod lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Die gedeelde sosiale- en ablusiegeriewe is goed onderhou en daar is 'n plonspoel, koffie en sap by die kroeg te koop en lesse by die vlieërskool. Gratis WiFi en parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 584
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 5 Egret Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Kite Basecamp Pods het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Egret Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang