Kite Surfing Dream Cabin
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-strand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kite Surfing Dream Cabin bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Milnerton. Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisiger wees.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n rusbank en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n stoep met sitplek, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die woonstel is naby restaurante, winkels en 'n winkelsentrum. Die woonstel het 'n sonkragstelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by Kite Surfing Dream Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.2/5
Ruth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Albus-rylaan 28, Sunset-strand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Kite Surfing Dream Cabin het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albus-rylaan 28, Sunset-strand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom