Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kite View 2 Self-catering Holiday Home

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 110

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Kite View 2 Self-catering Holiday Home
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Eska B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eska B
Gesin met tieners

Stil en rustig.

Pragtige uitsig oor riviermond en see. Eenheid is goed gemeubileer en kombuis het skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeër. Enigste nadeel is as jy bure op die boonste vlak het dan kan dit baie steurend wees, veral as hulle luid is, want die klank kom duidelik deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elvia W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie is 'n pragtige plek om in te bly met 'n mooi uitsig.

Ek en my man het daar tuis gegaan vir 'n paar dae. Pragtige, netjiese, ruim en skoon huis met 'n lieflike see-uitsig. Die huis was baie goed toegerus en baie gerieflik. Die gasstoof tydens beurtkrag het baie handig te pas gekom. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en het ons 'n kaart met inligting oor besienswaardighede en restaurante ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothea S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay with a stunning view.

I was there with my husband, but we had friends from Germany with us and they thought it was wonderful. House very spacious and well equipped. Stay was very comfortable and too short. Hosts very friendly and helpful and on arrival we were informed about all that one can enjoy at Witsand with maps to help us. Had a braai on the large terrace enjoying the view. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kite View 2 Self-catering Holiday Home se terugvoer

Many thanks for your review Dorothea. It was a pleasure to host you and we look forward to your returning again sometime.
All the best
Owen and Helen

Kite View 2 Self-catering Holiday Home
Carel L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, ongelooflike uitsig.

Sal enige tyd weer daar vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful views, nice stoep, great location.

We enjoyed the comforts of having a dishwasher, TV and Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie mooi.

Baie baie mooi plek om by te bly en strand is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Gesin met tieners

Dit was wonderlik. Het gereën, maar DStv en lekker braaiplek maak dit nog steeds lekker.

Dag na ons verblyf is ek gevra of ons meer as 4 mense was want daar is 6 beddens en dit lyk of daar in 5 geslaap is. Ja daar is in 5 geslaap, want ek snork en staan 5 uur op om vis te vang so ek het in aparte bed geslaap as my vrou. Ek is verduidelik Barry's Akkommodasie probeer fooie laag hou so wil net seker maak. My voorstel is, sluit een van die kamers toe as dit so 'n groot kwessie is en julle nie huurders vertrou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Ongelooflike mooi plekkie.

Die rustigheid van die area met mooi uitsigte. Die kaggel was fantasties en daar is alles wat mens nodig het. Definitief 'n plekkie om na te ontsnap en rus te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fabulous choice for a holiday vacation.

The location is fabulous for a variety of walks. The quaint town had a few restaurants to enjoy some dinners out. We went in the winter months, but the balcony in a summer holiday would have been great for evening sun downers and a braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemiddeld.

Pragtige uitsig word bederf met plek wat aandag kort. Matte oud en vuil. Vra R350 skoonmaak, maar laat jou verstaan jy moet self skottelgoed was. Groot stoep, maar kan doen met teruglê-stoele. Anders was redelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 340
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 340
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 14, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf881a267fea1f05fd600acc26929f2f5575d5600794d39790296139f36f22455d0a3ea3d76543512dcb849ef93b663e70099?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 14 Kabeljou Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3958608 20.8474726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem