KiteSky
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schaapenzicht 19, Hoek van Hoof- en Breestraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 254R2 169 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
KiteSky bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde drieslaapkamerhuis naby Langebaan se hoofstraat. Die ligging bied toegang tot plaaslike restaurante en winkels.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer. Die tweede kamer het ’n koninggrootte-bed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde kamer deel ’n badkamer. Die leef- en eetarea en slaapkamers is op die eerste verdieping. Die huis het ’n oopplan-ontwerp en lei na ’n onderdakstoep met ingeboude braaigeriewe.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n yskas, oond, stoof, mikrogolf, en skottelgoedwasser. Die huis het ook DStv (hotelpakket) en linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is parkeerplek in ’n motorhuis. Aangesien die huis op die strand is, is dit die ideale plek vir dié wat lus is vir ’n vakansie by die see of gaste wat watersport geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 330
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Schaapenzicht 19, Hoek van Hoof- en Breestraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink KiteSky het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schaapenzicht 19, Hoek van Hoof- en Breestraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap