Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kitty's Selfsorg Huisie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dinah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Kitty's Selfsorg Huisie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elsabé D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabé D
Saam met vriende

Heerlik gebly in ons pragtige ruim en goed toegeruste huisie. Kan nie wag om gedurende somermaande weer te besoek nie.

Plekkie waar jy dadelik tuis voel. Die binnebraai was 'n seën op die koue, nat Vrydagaand. Ons beplan reeds ons November besoek sodat ons die buitebraai onder die koeltebome kan uittoets. Spesiale dank aan Dinah en haar seun wat in die stortende reën spesiale reëlings getref het om ons renmotor veilig agter slot en grendel te kry. Sal voortaan net daar gaan bly tydens ons Bredasdorp besoeke - daai huisie het my naam op.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Elsabé, baie dankie vir jul mooi resensie. Alles was n groot plesier. Sien uit om julle weer hier te huisves. Lekker bly. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Peter G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G
Saam met vriende

Fantasties lekker gewees.

Die beste, ons het die verblyf baie geniet. Dit was baie lekker, die plek is baie mooi en skoon en netjies, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hallo Peter, baie dankie vir jou mooi resensie. Julle is baie welkom, sien uit om julle weer hier te huisves. Mooi dag.

Kitty's Selfsorg Huisie
Lyndon S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndon S
Besigheidsreis

Was good.

The guys had no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon D
Gesin met klein kinders

Little bit of heaven on earth.

Peaceful and beautiful - will recommend it and will make use of that accommodation again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Dear Sharon, thank you so much for your lovely review. You are most welcome. Looking forward to accommodate you in future. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Richard W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard W
Gesin met tieners

Lovely location to stay on Cape roadtrip.

The cottage perfectly suited our needs as we explored the area. The cottage was clean and well appointed with a quiet, private garden attracting many birds. The host was very friendly and welcoming. The area was safe and quiet at night. The accommodation is highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Richard, thank you very much for your review. May you and your family experience many more trips in our beautiful S.A. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Yvonne W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne W

Netjies, ruim en rustig.

Ons het heerlik geslaap in 'n ruim woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Yvonne. Baie dankie vir jou resensie. Mag dit vir julle 'n baie geseënde jaar wees. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Rila A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rila A
Gesin met tieners

Veilige verblyf.

Eenheid is netjies en goed toegerus. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Rila, baie dankie vir jou positiewe resensie, ek waardeer. Julle is baie welkom. Mooi dag. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Paul H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H
Gesin met tieners

Kort, maar baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Paul, baie dankie vir jou resensie. Lekker bly in die mooie Mosselbaai. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Beyers H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beyers H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, ruim, goed ingerig.

Verwelkoming is vriendelik, ligging is perfek, kamer is lekker groot. Tuin is pragtig en die aandag aan die klein goed is wonderlik. Sal vir seker weer daar oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hallo Beyers, baie dankie vir jou mooi resensie, sien uit om julle weer hier te ontvang. Mooi dag!
Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Bronwyn F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bronwyn F
Gesin met tieners

Privaat, skoon en stil.

Sal weer gaan. Lieflike dorp met vriendelike mense. Veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Bronwyn, baie dankie vir jou rensie. Altyd welkom.
Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Stoney S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stoney S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, en moeite is gedoen om die stort vir gestremdes te vergemaklik.

Ontvangs was vriendelik en belangstelling in gaste se behoeftes is getoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian W
Gesin met klein kinders

Welcoming and friendly.

Ideally situated, clean, comfortable and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Brian, baie dankie vir jou mooi resensie. Sien uit na julle besoek in die toekoms. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Delona L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delona L
Gesin met klein kinders

Stil, rustig en veilige plekkie.

Awesome plekkie. Baie meer as wat ons verwag het. Rustig en veilig. Sal definitief weer wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska Z
Gesin met klein kinders

Was soos 'n huis weg van die huis. Rustig, privaat en het gemaklik gebly.

Dit is 'n baie netjiese, weltoegeruste plekkie. Het heerlik en gemaklik geslaap en gebly. Sal weer daar bly en almal aanbeveel om daar te gaan kuier. Vriendelik ontvang. Plek was skoon en netjies. Maklik om met klein kindertjies daar te bly. Bring net 'n skottel saam as hulle wil bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Mariska, baie dankie vir jou vriendelike resensie. Dit was lekker om julle hier te huisves. Sal plan maak met bababadjie. Seënwense vir julle. Tannie Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Renette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette B

Lekker rustig.

Ons was vriendelik ontvang en het 'n heerlike geselsie gehad. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Netjies, skoon en rustig. Ek, my man en suster het te voet die omgewing gaan ontdek. Ek het so 'n lekker gevoel van vrede en vreugde ondervind. Sal beslis weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Reinette, baie dankie vir julle mooi resensie, was heerlik om julle hier te ontvang. Mooi jaar vir julle. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Venessa K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa K
Besigheidsreis

This was value for money, I will recommend this to overnight stay where you get a good rest before your next journey.

Clean, friendly and respond time is excellent as wellas the customer service, location is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ena P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ena P

Baie lekker en gesellige plek.

Vriendelik, skoon en als wat 'n mens nodig het in oornagverblyf. Heerelike buite-area en ingerigte kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie, ek waardeer. Hoop sien julle weer in die toekoms.

Kitty's Selfsorg Huisie
Lorenzo G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorenzo G

Rustigheid.

Die plekkie was baie knus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Lorenzo, mooi dag! Dinah.

Kitty's Selfsorg Huisie
Mariaan M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan M
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Pragtige, vriendelike gasvrou. Die tuin was 'n paradys en die eenheid is mooi toegerus met alles. Vir kindertjies was DVDs voorsien op tafel met aankoms. Moet haar geluk wens en sal dit vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hallo Mariaan, baie dankie vir jou resensie. Was so lekker om julle hier te huisves. Hoop sien julle weer in die toekoms. Groete Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Colleen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S
Gesin met klein kinders

Very neat and tidy, and it had just what we needed!

The host is so welcoming. It is value for money. The unit is spacious, neat and tidy, and centrally located close to the main road, shops, etc.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Colleen, thank you so much for your lovely review. You are more than welcome! Hope you will come visit again. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Andre O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Een van die beste plekkies nog. Netjies en baie mooi uitgelê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corné W
Saam met vriende

Dit was baie rustig, ek het my geniet en ek dink my vriende het ook. Hulle kan nie ophou praat nie, hulle wil weer kom.

Die omgewing waar Kitty's Selfsorg Huisie geleë is, is baie rustig en die perfekte plek om so bietjie weg te breek van realiteit. Kitty's Selfsorg Huisie sien my definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Gesin met klein kinders

Peaceful getaway

We stayed for 3 nights in October and had a lovely peaceful stay. The cottage is well equipped, clean, and much bigger than the photos indicate. Our 2 year old son had enough space to run around in. Just a note that the driveway is a bit narrow so people driving very big cars may have to park outside, but the area seems safe to do that. We will happily stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Thank you Yvette for your positive review. You are most welcome to come visit again. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Salomé V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salomé V

Waarde vir geld.

Lieflike plek. Veilig en privaat. Als wat jy nodig sal kry en die heerlike groot stort was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie Salomé, groot plesier. Julle altyd baie welkom. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Eben S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben S
Gesin met tieners

Baie gerieflike plekkie met binnebraai en als wat mens nodig het vir 'n lekker kuier.

Lekker ruim stort. Ek is groot en sukkel maar om by party stortdeure in te klim, kop bly kap maar hier is die lieflikste oopplan-stort, lekker binnebraai as dit reën en die lekkerste stil omgewing vir daai wegbreek naweek. Dit is weg van verkeer af en nie te ver van middedorp af nie. Pynlik netjies, skoon en als op sy plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Hi Eben,

Dit was n groot plesier met julle hier! Dankie ook vir noodhulpkurusse wat julle by skole aanbied. Sien uit na n volgende keer.

Mooi bly!
Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Hanlie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie S
Gesin met klein kinders

Rustig, kindervriendelik, fantasties!

Ons het só welkom gevoel! Dit was die lekkerste vakansie! Skoon en netjies en veilig en net wat ons nodig gehad het. Met 'n besige 2 en 3 jarige was dit perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie julle, was heerlik om julle hier te hê.
Julle is pragtige jong mense!
Kom gerus weer.

Kitty's Selfsorg Huisie
Renee P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee P
Gesin met tieners

Lovely accommodation, very neat. Welcoming host.

Dinah was amazing. Went above and beyond to ensure our comfort. The accommodation is neat and very clean. Has everything needed for self catering. Thank you again for the lovely stay. Will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Thank you Renee for you lovely review. You are most welcome. Looking forward to your next visit.
Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Eben B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, veilig en netjies.

Die plek is regtig baie ruim, goed toegerus, veilig, privaat en die gasvrou is ‘n baie aangename mens. Privaatheid word gerespekteer en ek sal beslis Kitty’s aanbeveel vir verblyf in Bredasdorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie Eben, dit was heerlik om julle hier te huisves. Mooi jaar vir julle. Kom gerus weer. Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Regardt S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt S
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker gewees.

Als is daar en goed toegerus. Lekker cosy plekkie en was so sad toe ons moes gaan. Sal definitief weer gaan. Baie dankie, tannie Dinah. Jy's 'n awesome mens. Sien mekaar gou weer. Awesome plekkie. Lekker cosy. Als is daar. Lekker braai en sal almal aanraai om te gaan om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie julle oulike mense, was so lekker om julle hier te huisves.
Sien uit na volgende keer! Julle is meer as welkom!
Mooi bly,
Tannie Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Annemie F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Annemie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en gerieflike woonstel.

Gasvrou is baie vriendelik en beveel definitief die selfsorghuis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Vertrou jou selfoonprobleme is al opgelos, die verwarring met besprekings datum was nie van ons kant af nie. Na vele oproepe van my kant, en vir jul 1 nag verblyf in my huis gegee het, is ek baie jammer vir jou teleurstelking. Was nogtans lekker om jul hier te ontvang!

Kitty's Selfsorg Huisie
Anna F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna F
Gesin met klein kinders

Pragtig skoon, stil en rustig.

'n Heerlike plek om skoene uit te skop en rustig te raak na 'n lang reis. Alles wat mens nodig het, vir selfsorg, is daar en die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Mens voel sommer dadelik tuis. Ons het heerlik daar gebly en dit sal volgende keer weer ons eerste keuse wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie Anna, heerlik gewees om julle hier te ontvang. Julle baie spesiaal.
Sien uit na volgende keer!
Dinah

Kitty's Selfsorg Huisie
Corrie A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie A
Gesin met tieners

Aangename en vriendelike verblyf.

Welkome, bekostigbare familieverblyf. Woonstel was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Afrikaanse DVD's was 'n lekker bonus vir aande. Sal beslis terugkom as ons weer in omgewing moet wees. Baie dankie Dinah!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie julle oulike mense, was groot plesier om julle te huisves! Sien uit na n volgende keer!
Kitty's Selfsorg Huisie

Kitty's Selfsorg Huisie
Dianah M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianah M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, rustig en 'n baie aangename ontvangs en verblyf.

Dit was regtig baie aangename ondervinding en ons sal dit definitief aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Omgewing en atmosfeer was baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Baie dankie julle! Ek wil julle ook bedank, dat daar nie eers 'n teken was dat daar n ou hondjie saam gekuier het nie. Hoop sien julle weer in die toekoms.

Kitty's Selfsorg Huisie.

Kitty's Selfsorg Huisie
Esmund V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmund V
Saam met vriende

Awesome place. Very neat and just perfect for an out of town trip.

We really enjoyed it there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kitty's Selfsorg Huisie se terugvoer

Esmund,

So bly julle het jul verblyf terdeë geniet. Dankie ook vir jul puik resensie! Vertrou ek sien julle weer volgende jaar.

Kitty's Selfsorg Huisie

Kitty's Selfsorg Huisie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uniestraat 35, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3yoaUyJVbb7q14x4qTWAzS2Awkq3kf5E31nYiwzfEKEjiwM4cp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 35 Unie Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.531719292448 20.032825745464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem