LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klaarfontein Guest Farm | LekkeSlaap
+30

Klaarfontein Guest Farm

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Klaarfontein Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rudi C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi C
Gesin met klein kinders

Sterre wat jou saans aan die slaap sus. Voëltjies wat jou soggens wakker sing. En dan is daar Jan.

Van hengelaars tot voëlkykers tot fietsryers, tot mense wat net wil rus en wegkom van die stadsgeraas. En net 350 km van Pretoria. Bargain.

Klaarfontein Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Rudi, bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Maryka

Klaarfontein Guest Farm
Izaan N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izaan N
Gesin met klein kinders

'n Regte plaaslewe.

Ons was 'n familie van 18 (van ouma en oupa tot die kleinkinders) en die plaashuis was fantasties gewees. Dit was skoon en netjies nes 'n ou plaashuis. Almal het dit vreeslik geniet. Die boma en "die view" of die "bosveld flat screen TV" was ons gunsteling plek. Die voorman was baie behulpsaam. Dankie tog vir die kaggels in die huis, want dit het lekker koud begin raak in die aande. As jy 'n regte plaas vakansie nodig het, is die huis net reg.

Klaarfontein Guest Farm's terugvoer

Baie dankie Izaan waardeer jou mooi bppdskap en is baie bly julle het dit so geniet

Klaarfontein Guest Farm
Wessel P - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel P

Uitstekende geriewe, rustig en privaat.

Ideaal vir die uitgebreide gesin, kinders en kleinkinders. As die weer sleg is, is die binnebraai 'n wenner. Gerieflike kamers en sitkamers met kaggels.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Klaarfontein, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNDNkZjFjLWQ5OTgtNGYzZi04OWY1LTA1NjUyYTg1MWE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Klaarfontein Farm Harrismith 9880 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -28.335552994104 29.299332797527
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!