Heroldsbaai Akkommodasie by KlaMarNi en Rondomkyk | LekkeSlaap
+31

KlaMarNi en Rondomkyk

7 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

KlaMarNi bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 eenhede wat langsaan mekaar teen die strand in Heroldsbaai geleë is.

KlaMarNi beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 1 dubbelstapelbed en 1 enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Een van die badkamers het 'n bad en stort en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n eetkamertafel. Die sitkamer het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai.

Rondomkyk beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en is in die hoofhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

In die hoofhuis is daar 'n kombuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg e het ook 'n skottelgoedwasser en 'n leefarea, Daar is ook 'n TV met volledige DStv en braaigeriewe aan die agterkant van die huis op die balkon.

Die huis het 'n uitsig oor die see en parkeerplek word voorsien. Die eenhede is oorkant die pad vanaf die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir KlaMarNi en Rondomkyk
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink KlaMarNi en Rondomkyk het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 51, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq9THaNwQiYwB1h9lVVOBYYFev9v31RJOREYFhx9MuNVN7N9ESI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 51 Beach Road Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -34.054192784208 22.391230039506
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za