Klawer Hotel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Moorrees Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 143
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jennifer S - Feb 2024
Algehele gradering
Beds comfortable and rooms spacious.
Frik V - Sep 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, diens en kwaliteit van akkommodasie alles uitstekend.
Percival B - Sep 2023
Algehele gradering
The staff was friendly and helpful. We only slept over for one night and we had a peaceful night's rest. No wifi was available. Swimming pool advertised but when we got there it was covered and not in use.
Elsa V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Hennie B - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende restaurant.
Pierre J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Martie W - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Petro T - Aug 2023
Algehele gradering
Oulike plattelandse hotel met baie gasvryheid en persoonlike diens.
Manda O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te oornag.
Marcel V - Aug 2023
Algehele gradering
Gasvryheid is bo-aan die lys.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Nico V - Aug 2023
Algehele gradering
Overnight stay.
Pearl-ann L - Aug 2023
Algehele gradering
I will not recommend this establishment.
Lees meerElmalize M - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het net geslaap.
Delene V - Aug 2023
Algehele gradering
Was nie te aangenaam nie. Het ander 2 aande op ander plekke gaan slaap.
Jerry V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier by Johan en Marius.
Charmaine U - Jun 2023
Algehele gradering
Our stay was comfortable and warm, friendly staff.
Alta K - Mei 2023
Algehele gradering
Welkome ontvangs.
Marietha S - Des 2022
Algehele gradering
Al die restaurant se etes is heerlik. Kamer kort baie aandag, nuwe linne word ook aanbeveel. Johan en Marius doen goeie werk en is baie behulpsaam en vriendelik.
Reenen L - Des 2022
Algehele gradering
Dit was okay. Beslis 'n 3 ster plek.
Carina D - Okt 2022
Algehele gradering
Clean, friendly but stuck in the 1980's.
Marianne U - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en baie skoon.
Dalene M - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was 'n goeie oornagplek en die kos by die restaurant was baie goed.
Klawer Hotel se terugvoer
More, baie dankie u meening, dit word waardeer.
Hotel groete
M Smit eienaar
Derick J - Aug 2022
Algehele gradering
Eventful!
Bronwen B - Aug 2022
Algehele gradering
If I recommend I would advise the person that food and staff good, but rooms not up to standard.
Penny L - Aug 2022
Algehele gradering
Top notch service at both the hotel and restaurant.
Calli P - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename belewenis - Johan en Marius het ons baie tuis laat voel.
Hennie P - Aug 2022
Algehele gradering
Bespreking was verkeerd. Het 2 enkelkamers bespreek en 'n dubbelkamer gekry. Fout was reggestel.
Lees meerKlawer Hotel se terugvoer
Middag Hennie jammer vir u ongerief en u terugvoering word waardeer.
U het 'n "online " bespreeking gedoen en nie die regte opsie by hulle gekies nie. Online besprekings kom deur soos dit deur die klient verkies word en ons het geen beheer daaroor nie.
Wat die ontbyt betref u moes op die bedienings area u eie "Toast " broodjie gemaak wat tot u beskikking was. Daar was ook vrugte, yougurt en cerals beskikbaar koffie en sap met ontbyt beskikbaar.
Wat die matrasse aan betref ons sal aandag gee daaraan siende dat u die eerste gas is wat daaroor kla.
Handoeke is redelik nog nuut as u meer duidelikheid gee oor u probleem sal ons ook aandag daaraan gee.
Wil dit nie as 'n verskonning gebruik nie maar na Covid en 'Lock Down " moet ons baie mooi na die uitgawe kyk verf is glad nie nou op die te doen lys nie en ek glo nie dit is so vervalle nie.
Baie dankie
Moorrees
Eienaar
Ruth R - Aug 2022
Algehele gradering
Very pleasant and great hosts.
Jandré J - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was besonders met hul fantastiese staf en lekker pizzas.
Klawer Hotel se terugvoer
Geagte Jandre,
Baie dankie vir jou boodskap.
Ons sal dit oordra aan ons kollegas.
Die uwe
Marius van Vuuren - Swanepoel
Charl M - Apr 2022
Algehele gradering
Klawer Hotel was baie lekker gesellig saam met vriende.
Klawer Hotel se terugvoer
More baie dankie waardeer
Garth A - Mrt 2022
Algehele gradering
Overnight stay.
Zanoebia S - Des 2021
Algehele gradering
It was okay, not the best as it was Christmas Eve until boxing day, but it's not a hotel.
Debbie E - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en aangenaam.
Marcelino D - Des 2021
Algehele gradering
My kuier was absoluut fantasties met my vriende en ons het dit baie geniet.
Peter C - Sep 2021
Algehele gradering
Did the job.
Natasha C - Sep 2021
Algehele gradering
Central place, quick stop.
Elmarie E - Sep 2021
Algehele gradering
Plattelandse gasvryheid.
Lourie T - Sep 2021
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Cobie V - Sep 2021
Algehele gradering
Soos om in tronksel te bly.
Annelien L - Sep 2021
Algehele gradering
Veilig en rustige akkommodasie met goeie diens.
Christiaan Stadler R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Ronel R - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig.
Klawer Hotel se terugvoer
Baie dankie Ronel dit maak 'n eienaar se hart bly. Sal probeer so voort streef.
Jan L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangename personeel: Johan, Marius, ens.
Klawer Hotel se terugvoer
Goeie dag Jan
Baie dankie vir die mooi terugvoering van die kos in ons restaurantjie.
Johan
Hemari B - Sep 2021
Algehele gradering
There were a couple of cockroaches in the room and ran over the bed.
Amanda R - Sep 2021
Algehele gradering
'n Lekker Wes-Kaap-ondervinding.
Mark Allen D - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, help jou enige tyd, kos baie baie lekker!
Dave D - Sep 2021
Algehele gradering
Stayed 3 nights. Restaurant was very good.
Brian H - Sep 2021
Algehele gradering
We had a dark, dingy room with no shower.
Angelique G - Sep 2021
Algehele gradering
Goed ingerig, kamers is pragtig.
Klawer Hotel se terugvoer
Many thanks,
It is nice to get such a report.
Hendrik S - Sep 2021
Algehele gradering
Good.
Karin V - Aug 2021
Algehele gradering
Die kos is baie lekker.
Hennie M - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Behulpsaam.
Jan Hendrik V - Aug 2021
Algehele gradering
Vervalle.
Peet D - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en vriendelike, Afrikaanssprekende personeel.
Marilyn N - Aug 2021
Algehele gradering
I went to see the flowers and it is nicely central to use as a base.
Pieter C - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Willie P - Aug 2021
Algehele gradering
Oorgeslaap omdat nie ander akkommodasie kon kry vir blommekyk nie.
Farhana D - Aug 2021
Algehele gradering
Hosts were very friendly. We stayed for only one night and it was a very homely type of feel.
Guy J - Mei 2021
Algehele gradering
Gemaklik. Waarde vir geld.
Vanessa T - Mei 2021
Algehele gradering
Kalmerend.
Lynette S - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant and quiet.
Lucille D - Jan 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Melanie C - Okt 2020
Algehele gradering
Ideale wegbreekplekkie,. Die rustigheid en gasvrye personeel is iets baie spesiaal om te ervaar.
Christa J - Sep 2020
Algehele gradering
Beste kuierplek in die geweste!
Klawer Hotel se terugvoer
Baie dankie waardeer en maak 'n eienaar se hart bly. Sal vir Elvis & Tyson groete stuur.
Denwyne J - Sep 2020
Algehele gradering
Okay. Nothing special.
Philip S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Juanita K - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik. En baie gasvrye mense.
Anna-marie A - Sep 2020
Algehele gradering
Diens was baie vriendelik en die plek is skoon.
Daphne H - Sep 2020
Algehele gradering
Goeie oornagslaapplek.
Dana H - Sep 2020
Algehele gradering
Kamer is basies, maar skoon en gerieflik; stortdeur kort aandag, maak moeilik oop en toe.
Carol H - Sep 2020
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerHelena S - Sep 2020
Algehele gradering
Meer as voldoende vir wat ons benodig het.
Marli D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Jacobus Andries T - Aug 2020
Algehele gradering
Ruim kamer, vriendelike ontvangs, veilige omgewing vir kar
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Louwrens E - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was so heerlik.
Estelle M - Jan 2020
Algehele gradering
Die plek self staan nie op 'n regte plek nie. Te geraas deur die nag met bottelstore wat reg onder venster is. Bed was nie in 'n goeie toestand nie en daar was ook nie 'n stoel voor spieël nie. Die kosse was ook nie van die varsste nie en die bar kan eintlik net rokers geniet.
Jacobus N - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was OK, maar ek sal dit nie aanbeveel vir nie-rokers nie.
Janice Melanie O - Sep 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis weg van die huis af.
Net 'n idee: miskien eerder 'n dubbelbed wanneer dit 'n paartjie met kinders is in plaas van 4 driekwartbeddens, veral tydens winter om lekker snoesig te lê.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Klawer Hotel se terugvoer
I am sorry we have only one family room with a Double bed and 2 single beds, please ask for room15 next time.
Susan B - Aug 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en lekker geslaap.
Klawer Hotel se terugvoer
Goeiemiddag Susan
Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie.
Wanneer julle weer hier by ons verby kom sal ons julle 'n 20% afslag gee op julle etes.
Baie dankie
Moorrees
Johan B - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie veilige parkering.
Klawer Hotel se terugvoer
Baie dankie waardeer maak 'n eienaar se hart bly.
Bennie V - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon, waarde vir geld, lekker kos.
Klawer Hotel se terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.
Herman S - Des 2018
Algehele gradering
Te swak om in te oornag.
Gregory H - Aug 2018
Algehele gradering
Baie teleurgesteld met min wat hotel bied vir die prys bied.
Cecil L - Aug 2018
Algehele gradering
Rookgevulde kamer en eetplek onaanvaarbaar.
Leonie P - Aug 2018
Algehele gradering
Swak.
Carla E - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Willem P - Des 2017
Algehele gradering
Very nice stay in a nice town.
Ivan C - Okt 2017
Algehele gradering
Sal nie weer van dienste gebruik maak nie.
Henno V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker geslaap en geëet!
Joan M - Okt 2017
Algehele gradering
Peaceful and calm.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Janine J - Sep 2017
Algehele gradering
Great.
Klawer Hotel se terugvoer
Baie, baie dankie. Dit word hoogs waardeer.
Johan K - Sep 2017
Algehele gradering
Positief.
Sonja S - Aug 2017
Algehele gradering
Baie ou hotel wat kan doen met 'n bietjie verf en herstelwerk en modernisering.
Peter V - Aug 2017
Algehele gradering
Die kamers en gange is baie donker en toegang vanaf buite is moeilik.
Henk H - Aug 2017
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Lucinda S - Jun 2017
Algehele gradering
Excellent over night accommadation, secured parking and friendly reception.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende oornagverblyf, veilige parkeerplek en vriendelike ontvangs.
Baie skoon en gerieflike kamer. Ons sal definitief weer daar bly as ons in daai rigting ry.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dewald W - Des 2016
Algehele gradering
Deeglik verras, nie wat ek verwag het nie.
Chris V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker vir drie nagte se slaapplek.
Faren K - Des 2016
Algehele gradering
Surprisingly pleasant.
Jean K - Sep 2016
Algehele gradering
Ongelooflike mense.
Koos V - Sep 2016
Algehele gradering
Netjies.
Michelle D - Sep 2016
Algehele gradering
Personeel is vriendelik, ons het baie welkom gevoel.
George K - Aug 2016
Algehele gradering
Swak standaard met swak bed en baie foute.
Johan B - Aug 2016
Algehele gradering
Kos baie goed. Vriendelike personeel. Kamer kort verbeterings.
Lees meerElsje J - Aug 2016
Algehele gradering
Geen probleme.
Marietjie M - Aug 2016
Algehele gradering
Personeel is baie vriendelik.
Ingrid W - Jul 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens en vriendelike personeel.
Roger S - Jul 2016
Algehele gradering
Nagmerrie.
Lee M - Jun 2016
Algehele gradering
Loved it!
Angela M - Mei 2016
Algehele gradering
Die kamer was voldoende vir een aand se verblyf.
Lees meerAmor W - Apr 2016
Algehele gradering
Kamers nie so wonderlik nie.
Lanie V - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelike bestuur, maar verouderde geriewe en decor.
Astrid M - Okt 2015
Algehele gradering
A great and relaxed country hotel.
Klawer Hotel se terugvoer
Thank you very much for the good report. The Wi-Fi is unfortunately out of our hands signal sometimes good, and sometime not. Even cell phones has the same problem from time to time.
Wynand F - Sep 2015
Algehele gradering
Kamer was pateties.
Flip G - Sep 2015
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Nienie G - Sep 2015
Algehele gradering
Baie teleurgesteld!
Gert H - Sep 2015
Algehele gradering
Kos voortreflik. Veiligheid 'n prioriteit.
Klawer Hotel se terugvoer
Goeie dag Gert,
Jammer om van die ongerief te verneem. Ons het net voor Blommetyd (07/08/2015) die kamers klaar gekry so lugversorgers sal nog in kom asook die utisuigwaaiers. Ek stem saam met die slaapbank is nie voldoende vir 'n volwasse nie. My bestuur is so in gelig, en net kinders onder 10 jaar sal voortaan daarop toegelaat word.
Indien u weer hier wil tuis gaan, bied ek vir u 'n 35% afslag aan.
Hoop u vind dit in orde so.
Hotelgroete,
Moorrees
Hein H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie goed! Die kamers bied waarde vir geld.
Gert D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie gerieflike kamer en badkamer.
Lourens V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons was 2 nagte in die omgewing om blomme te kyk.
Paul R - Aug 2015
Algehele gradering
Skoon en aanvaarbaar.
Elize F - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het hier oornag.
Amos V - Jul 2015
Algehele gradering
Aangekom en dadelik weer vertrek.
Sonja D - Mei 2015
Algehele gradering
Way too overpriced.
Jaco V - Mei 2015
Algehele gradering
Klawer se hotel is 'n juweel van 'n plek om oor te bly met gasvrye ontvangs.
Nadia F - Jan 2015
Algehele gradering
Onsmaaklik.
Lees meerPiet M - Jan 2015
Algehele gradering
Net een nag oorgeslaap en dit was heerlik.
Bernard C - Des 2014
Algehele gradering
Ons het ontbyt geniet.
Candice D - Des 2014
Algehele gradering
I felt like there wasn't much effort to make the room welcoming, and the pictures slightly misleading.
Lees meerScotty M - Sep 2014
Algehele gradering
Ek was baie teleurgesteld oor die restaurant.
Koos V - Sep 2014
Algehele gradering
Goed!
Dirk L - Sep 2014
Algehele gradering
'n Regte treffer!
Lees meerOtto U - Aug 2014
Algehele gradering
Ons het versoek om van kamer te skuif omdat ons kamer by die kroeg was.
Barbara M - Aug 2014
Algehele gradering
Well received after a long day of travel, well fed and very comfortable bed
Martin G - Aug 2014
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid en die netheid van ons kamer.
Mariette M - Aug 2014
Algehele gradering
Heerlike kos en puik diens!
Charles F - Jul 2014
Algehele gradering
'n Smaakvolle plattelandse hotel!
Nicoline M - Mei 2014
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Annette M - Jun 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam
- Kapasiteit: 41 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 120, Klawer, 8145, Wes-Kaap