Klawer Overnight Accommodation
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 800R1 530 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Klawer Overnight Accommodation is 'n eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Klawer geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het lugversorging met 'n dubbelbed. Elke kamer het ook 'n sitarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die eenheid het 'n gastetoilet en 'n koffiestasie met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n haardroër en 'n strykyster wat gaste kan benut.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap
- Gaste dink Klawer Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 12, Klawer, 8145, Wes-Kaap