Klein Bottelary
Opsomming van Resensie
Odette Giordine M - Jan 2020
Gemiddeld
Lekker, rustig en mooi.
Elize V - Jan 2020
Gemiddeld
Klein Bottelary is baie sentraal geleë en het perfek by ons naweek planne ingeval.
Marius L - Des 2019
Gemiddeld
Pragtige ligging, maar teleurstellende verblyf.
Joubert U - Mei 2019
Gemiddeld
'n Heerlike wegglipplekkie.
Johan V - Apr 2019
Gemiddeld
Gemaklike en gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys.
Lillian B - Apr 2019
Gemiddeld
Nice and clean, friendly service.
Sonja B - Jan 2019
Gemiddeld
Onveilig
Lees meerKlein Bottelary's terugvoer
Hello Elzanne,
Dankie vir jou "review". Ek wil net graag 'n paar punte uitlig. Die plaas is nie onveilig nie - nie meer as enige ander plek in Suid-Afrika nie. Ons verblyf - as eienaars - is slegs 1 km vanaf die gaste verblyf. Ten tyde van jou verblyf het altwee cottages langsaan jou gaste in gehad. Daar is ook twee families wat permamente inwoners op die perseel is - wat almal daar was.
Jy het nie in 'n groot huis en/of gaste huis gebly nie, maar in 'n selfsorg bachelors cottage. Elke cottage het sy eie alarm. Jou alarm het nie afgegaan nie. Ek sal wel die saak opneem met die sekuriteits maatskappy oor die klop aan die deur ens. Vir jou inligting - ja ons het "proper" sekuriteit - hulle is SJC Security van Brakenfell, Weskaap.
Aangaande die kombuis toerusting ens - ek het tog toe ek vir julle ingeboek het gesê - ek is net 'n oproep ver. Skakel my gerus vir enige iets. Ek het nooit 'n oproep ontvang nie.
Ek het ook nie die "nag van die klop aan die deur" iets van julle gehoor nie.
Ons is baie jammer dat julle een nag van julle drie nagte 'n slegte ervaring gehad het - en vra omverskoning daarvoor.
Groete
Elmarene Fischer
Daran M - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker rustig.
Lukas P - Jan 2019
Gemiddeld
Rustige plattelandse blyplek.
Adille G - Sep 2018
Gemiddeld
What a great place!
Jan O - Apr 2018
Gemiddeld
Rustige natuurskoon, plaaskothuis.
Robyn R - Feb 2018
Gemiddeld
Easy access to local sights and friendly service from owners.
Lees meerKlein Bottelary's terugvoer
Hi Robyn,
Thank you for the review - I am still extremely sorry about the Cricket.
However everything has now been rectified with Flat Screen TV and HD decoder.
Hope to see you again in the future.
Elmarene
Klein Bottelary
Quinton C - Des 2017
Gemiddeld
Stay was good. More activities to be included on the farm for kids.
Klein Bottelary's terugvoer
We had a problem with our Wi-Fi Supplier, it has been re-instated.
Sorry for the inconvenience.
Elmarene
Ivana V - Nov 2017
Gemiddeld
Lieflike plek, waarde vir geld.
Aletta P - Okt 2017
Gemiddeld
Lieflike landelike omgewing, goed geleë naby Stellenbosch teen billike prys.
Lees meerKlein Bottelary's terugvoer
Aletta,
Baie dankie vir jou mooi resensie, waardeer dit baie. Sien uit daarna om julle in die toekoms weer hier te verwelkom.
Elmarene Fischer
Salomi P - Okt 2017
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Maria V - Jul 2017
Gemiddeld
Pragtig, vreedsaam en pragtige omgewing!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful, peaceful and beautiful surroundings!
We arrived on Friday, spent the whole weekend in the surrounding area. It is so beautiful there!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Ida B - Jan 2017
Gemiddeld
Bekostigbaar.
Lees meerMadi D - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlike, rustige plaasverblyf, goed toegerus en ruim.
Philip M - Jan 2017
Gemiddeld
Dit was 'n vreedsame verblyf met goeie diens.
Mariaan B - Okt 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en heerlik rustige plekkie!
Adri G - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie vriendelik.
Johan B - Nov 2015
Gemiddeld
Heerlike plaasverblyf.
Hennie J - Jul 2015
Gemiddeld
Aangename, veilige verblyf in rustige plaasomgewing.
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom