Klein Bottelary
24 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kothuis 1
- Tariewe wat vertoon word, geld vir selfsorg vir 2 gaste. 'n Fooi sal gehef word vir meer as 2 gaste. DStv is ingesluit. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kothuise word op versoek elke weeksdag skoongemaak.
Belasting en Ekstras
Die kothuise word elke dag van die week gedeeltelik skoongemaak. Dienste oor die naweek kan teen 'n ekstra minimum koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Klein Bottelary Plaas, Bottelary-pad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom