Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Geluk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Third-laan 146, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Klein Geluk is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis wat in Kleinmond geleë is. Die huis spog met 'n pragtige berguitsig en daar is 'n voetpaadjie wat langs die kus loop en sowat 200 m vanaf die huis is.

Dié verblyf bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed vir kinders en die derde slaapkamer het 1 enkelbed vir 'n kind. Hierdie slaapkamers is op die eerste verdieping. Die tweede en derde badkamers het elk 'n stort. Die derde badkamer is buite die huis. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sit- en eetarea het genoeg spasie vir gaste, asook 'n TV en 'n kaggel.

Daar is 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis en onder 'n afdak beskikbaar. Die verblyf is naby die strand, winkels, restaurante, Kogelberg Natuurreservaat en die Harold Porter Botaniese Tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Geluk sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Third-laan 146, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Third-laan 146, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f37d3a4611112b9d2ef18210469f5e0825000a6edbeb5a69ccce1b0aeacb7563828412cae87b1e762f583d6ff17658e3df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 146 Third Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.34271 19.0198024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem