LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+137
Lodge in Oudtshoorn

Klein Karoo Game Lodge

  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R62, 15 km from Oudsthoorn to Calitzdorp, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Klein Karoo Game Lodge is net 15 km buite Oudtshoorn langs die skilderagtige Roete 62, in die hartjie van die Klein Karoo, geleë. Dit bied 'n rustige plattelandse toevlugsoord waar natuurskoon, wildlewe en egte Klein Karoo-gasvryheid saamkom.

Die lodge bied gemaklike akkommodasie in vier selfsorg-chalets en agt Mountain View Suites.

Die lodge werk onafhanklik van die Eskom-elektrisiteitsnetwerk en gebruik sonkrag en batteryberging. Die chalets is toegerus met waaiers, terwyl lugversorging gedurende die dag beskikbaar is, onderhewig aan die bedryfsure van die sonkragstelsel. Gasgeisers voorsien warm water.

Gratis WiFi is beskikbaar by die restaurant, chalets en Mountain View Suites.

Gaste kan die plaas veilig te voet verken en wildlewe in die rustige natuurlike omgewing geniet. Wildlewe wat tans op die eiendom voorkom, sluit in koedoes, elande, gemsbokke, springbokke en volstruise.

Die lodge se geliefde kameelperd, Meelie, is ongelukkig oorlede, en daar is tans geen kameelperde op die eiendom nie. Meelie sal altyd 'n spesiale plek in die harte van die lodge se span beklee. Foto's word gehou as 'n liefdevolle herinnering aan hom en die vreugde wat hy aan die span en gaste gebring het.

Die Spitzkop Restaurant en swembad bied 'n ontspannende omgewing om 'n maaltyd te geniet, te ontspan en die natuurlike skoonheid van die Klein Karoo te waardeer na 'n dag van verkenning.

Die lodge is gerieflik geleë vir besoeke aan verskeie gewilde besienswaardighede in die omgewing, insluitend Meerkat Adventures, Safari Ostrich Farm, die Kango-grotte en die indrukwekkende Swartbergpas.

Ander aktiwiteite in die omliggende omgewing sluit in begeleide toere, wildritte met deelnemende operateurs, fietsry, bergfietsry, stap, gholf en wynproe by plaaslike wynlandgoedere.

Die span sien daarna uit om jou by Klein Karoo Game Lodge te verwelkom, waar jy die natuurlike skoonheid, wildlewe en gasvryheid van die Klein Karoo kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Kamers

Standard Chalet 2
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gasgeiser en veilige parkeerplek op die perseel in. Die eenheid werk op sonkrag en elektrisiteit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Kombuisie
DStv
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Gratis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Stoof
Gas
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Comfort Chalet 3

Yskas

Luxury Chalet 4
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer en -kombuis met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, breekware en eetgerei. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gasgeiser en veilige parkeerplek in. Die eenheid maak gebruik van sonkrag en elektrisiteit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Kombuisie
DStv
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Stoof
Gas
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Mountain View Suite 1
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Mountain View Suites is gerieflike grasdakkamers met 'n koninggrootte-bed en privaat badkamer met 'n stort. Geriewe sluit koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv in. Die terras bied 'n asemrowende uitsig oor die majestueuse Swartberge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Lyfseep, Stortjel
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Ketel
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Mountain View Suite 2
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie elegante grasdak-suite bied gemak en ontspanning, met 'n sagte koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Die suite sluit 'n heerlike buffet-ontbyt in en wat hierdie suite regtig spesiaal maak, is die stoep wat gaste toegang gee tot asemrowende, majestueuse uitsigte oor die ikoniese Swartberge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
DStv
Beperkte kanale, Sluit KykNet in

Mountain View Suite 3

Mountain View Suite 4

Mountain View Suite 5

Mountain View Suite 6

Mountain View Suite 7

Mountain View Suite 8

Deluxe Chalet 1
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eko-vriendelike verblyf beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed en deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, gasgeiser en veilige parkeerplek op die perseel in. Die eenheid werk op sonkrag en elektrisiteit.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Kombuisie
DStv
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Stoep/Binnehof
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Gratis
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Op versoek, Gratis
Stoof
Broodrooster
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar, Gas
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ilse D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful! Beautiful rooms, breathtaking views and very friendly service. It was really amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Brett T
Gesin met tieners
5.0
Beautiful, peaceful, delicious food, welcoming staff. The most beautiful, peaceful place on earth, the lodge was perfect and right in t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Frans V
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend. Het uitsig op natuur en stilte baie geniet.
Apr 2026
Ronelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Regtig aangename mooi plek in die natuur. Baie lekker gebly by pragtige lodge. Selfsorg chalet het alles wat nodig is. Ook heerlike ete by die restaur...
Sien meer
Mrt 2026
Marius L Strauss Makelaars Bk S
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik in die bos tussen die wild. Puik diens, baie mooi en veilig, en eenhede baie netjies en skoon met baie wild rondom die eenhede. Lekker vir oef...
Sien meer
Apr 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ilse D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Wonderful! Beautiful rooms, breathtaking views and very friendly service. It was really amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett T
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Beautiful, peaceful, delicious food, welcoming staff. The most beautiful, peaceful place on earth, the lodge was perfect and right in the middle of nature. The staff, in particular Sean, were warm and welcoming and nothing was too much trouble. The food in the restaurant was beautiful and great value for money. When we left, we discovered we had left a coat; the boss was travelling to Cape Town the next day and brought the coat to us! Unbelievably above and beyond service! Would stay again in a heartbeat and would recommend to anyone! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Verfrissend. Het uitsig op natuur en stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Regtig aangename mooi plek in die natuur. Baie lekker gebly by pragtige lodge. Selfsorg chalet het alles wat nodig is. Ook heerlike ete by die restaurant geniet. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L Strauss Makelaars Bk S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Heerlik in die bos tussen die wild. Puik diens, baie mooi en veilig, en eenhede baie netjies en skoon met baie wild rondom die eenhede. Lekker vir oefening, dws draf en MTB.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

M. H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Absolutely wonderful. Our stay from the get-go was absolutely wonderful. We stayed in the mountain chalets, which were nice and cozy. The stay was extremely pleasant. Accommodation was clean and neat. Definitely a feeling of being in the Karoo. Shaun the Chef was absolutely amazing. He ensured that we were sorted throughout our stay. Shaun and Nicky were nothing more than accommodating in every way possible. Thank you for a wonderful stay. We'll be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michael B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Expensive. Value for money was disappointing. For the price the accommodation was fairly spartan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Pieter V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2026

Baie warm. Die huisie binne was onleefbaar warm. Die lugreëling eenheid sit in die slaapkamer, is nie groot genoeg vir die res van die huisie nie, en werk net tussen 10 vm en 4 nm. Dit was 40 grade buite en binne.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lidwinia N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Al ons verwagtinge was oortref. Baie sorgsaam voorberei. Baie, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Klein Karoo Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Standard Chalet 2
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Comfort Chalet 3
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Luxury Chalet 4
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Mountain View Suite 1
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Mountain View Suite 2
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Mountain View Suite 3
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Mountain View Suite 4
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Mountain View Suite 5
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Mountain View Suite 6
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Mountain View Suite 7
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Mountain View Suite 8
Tariewe wat vertoon word is op 'n B&B-basis.
Deluxe Chalet 1
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R62, 15 km from Oudsthoorn to Calitzdorp, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3697853cf552b13a150463810838c9c204356506072bbd12d45adf3470303820d4a974ef047a7a570450e8b132abbe7052c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 R62 15 km from Oudsthoorn to Calitzdorp 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.586655 22.03542
Soek in 'n groter streek