Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die Opsoek Plaas ongeveer 10 km vanaf Zoar. Dit is ideaal vir 'n intieme wegbreek vir 'n klein gesin of groep vriende op soek na rus en vrede in 'n stil omgewing.

Die knus kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en dit beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n spabad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het 'n slaapbank wat slegs vir 2 kinders geskik is, 'n enkelbed, 'n koffietafel en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die vallei en berge. Gaste kan al fresco-maaltye op die stoep nuttig of net lekker om die braaivleisvuur by die ingeboude braaigeriewe kuier. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jorg Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Ligging

  • Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage, Opsoek, 6656, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdde09ac10de2860f650226d3f9af2364a482aeb39db35c1733a857c802afbe5b1317e86a69f3fd9e6ee9927924dc8e5a2ecd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Klein Karoo Valley Guest Farm Cottage Opsoek 6656 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.482441716426 21.500799577246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem