Klein Karoo Welgevonden Camp
Kampeer/karavaan
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kampplek
- Kampeerbasis. Gaste moet asb. hul eie kamptoerusting saambring.
Huisreëls
Daar is 11 kampplekke wat apart of saam bespreek kan word.
Die plaas is op die R327 en word via 'n grondpad bereik. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Die naaste dorp met brandstof is 60 km van die plaas af. Maak asb. seker jy het genoeg brandstof voor jy na die plaas ry.
Piekniekmandjies is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Plaasprodukte is te koop.
Draagbare braaigeriewe en hout is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R400
per nag (plek vir 6)
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 66 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R327, Welgevonden Plaas, Van Wyksdorp, 6690, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom