Klein Moerasrivier Plaas
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klein Moerasrivier Plaas bied selfsorgverblyf op 'n plaas 35 km buite die geskiedkundige dorp, Oudtshoorn.
Die verblyf bestaan uit 3 eenslaapkamereenhede wat elkeen individueel versier is, naamlik Klipspringer, Ribbok en Kudu. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Al die eenhede het braaigeriewe en is troeteldiervriendelik.
Veilige parkeerplek word voorsien. Gaste kan doendinge soos visvang, voëlkyk en bergfietsry op en naby die plaas geniet.
Daar is verskeie voetslaanroetes op die plaas oorkant die pad wat reg langs die Moerasrivier aan die voet van die Outeniekwaberge en Attakwaskloof geleë is.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Wikus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Klein Moerasrivier Plaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, Klein Moerasrivier-plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom