Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lorraine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Klein Paradys
Netheid
4.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Linda E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Acceptable.

The shower needs a serious clean and so do the blinds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Paradys se terugvoer

Hi Linda, thank you for your review. We will make sure to bring this to the cleaner's attention as well. We hope the rest of your stay was enjoyable and hope to see you again soon. Kind regards, Klein Paradys

Klein Paradys
Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap.

Klein Paradys is 'n plek wat ek vir ander reisigers sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Paradys se terugvoer

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet hier by Klein Paradys. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Steven en Lorraine.

Klein Paradys
Michael S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort oornagstop, maar uitstekende diens van Lorraine en Steven!

Uitstekende diens van Lorraine en Steven om ons baie laat te ontvang. En Steven wat ons uit die moeilikheid gehelp het met 2 papwiele, 1 op 'n sleepwa en die ander op 'n bakkie. Definitief, "went the extra mile". Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klein Paradys se terugvoer

Baie dankie, dit is ons plesier en dit was baie lekker om julle by ons te hê. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom en hoopelik volgende keer is daar nie pap wiele om oor bekommerd te wees nie.

Geniet die laaste dag van 2023 en voorspoedige nuwe jaar.

Vriendelike groete, Steven en Lorraine

Klein Paradys
Wikus S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus S
Saam met vriende

Baie vriendelik, netjies en veilig.

Ja, lekker gebly. Tekortkominge: WiFi werk nie in die chalets nie (kort 'n versterker). Geen hangers in die kaste nie. Geen seep in die stort nie. Geen toiletsproei nie. Te min toiletpapier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 81 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stephen-weg 20, Anerley, Port Shepstone, 4230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23bfd7129c201e6d2292bda3761413fc2596aaebb5b9a61cab9f1c58431ca9bd1e41a8aad31674f6452206a87c38eb3601a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 20 Stephen Road Anerley 4230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.673192108461 30.504640655785
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem