Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerrit Maritz-straat 43, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Klein Paradys is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Kleinmond en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie dubbelverdieping-eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers dele 'n tweede badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Elke bed het 'n elektriese kombers vir die wintermaande en daar is ook baie bordspeletjies om by die kaggel te speel.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, broodrooster, Nespresso-koffiemasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die kombuis lei na 'n gemaklike sitarea met knus rusbanke en 'n sentrale kaggel. Daar is sonkragligte wat tydens beurtkrag werk.

Daar is 'n platskerm-TV en gaste kan met hulle eie besonderhede Netflix kyk. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n dek met 'n see-uitsig, 'n ingeboude braai en oorgenoeg sitplek. Die huis word omring deur 'n pragtige fynbostuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar vir 2 tot 3 voertuie. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis met volledige wasgoedgeriewe wat beskikbaar is vir langtermyngaste (meer as 5 dae).

Slaapplek

’n Bespreking by Klein Paradys sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Klein Paradys
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Gerrit Maritz-straat 43, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klein Paradys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerrit Maritz-straat 43, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b6989b63a50eddbc102de13a776102476af41ad6b609fb920416d9f05f68c270995aef086b4ffe5aca8e843356c4c4f1aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 43 Gerrit Maritz Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.33984915314 19.005180219705
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem