Klein Paradys Lodge-Polokwane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Klein Paradys Lodge is op 'n 10 hektaar-Bosveldkleinhoewe geleë. Dit grens aan die Polokwane Wildreservaat en bied gerieflike verblyf in 5 tuinhuisies. Alhoewel dit maklike toegang tot die dorp bied (via die R37) kan gaste steeds die rus en vrede van die bos hier geniet.
Die uitleg van die huisies verseker gaste se privaatheid. Die huisies het elk hul eie dek en draagbare braaigeriewe. Elke huisie is ingerig met of 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer (wat geskik is vir paartjies) of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas, potte, panne, eetgerei en breekware.
Daar is rooibokke, sebras, njalas, duikers, steenbokke, eekhorinkies, nagapies en hase op die perseel. Nabygeleë besienswaardighede sluit in: die Bakone Malapa Northern Sotho Opelug Museum, die Peter Mokaba Stadion, Meropa Casino & Entertainment World, die Pietersburg Slang- en Reptielpark en die Mall van die Noorde.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erf 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Klein Paradys Lodge-Polokwane het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 21, Palmietfontein, Polokwane, 0699, Limpopo