LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klein Wolwegat Accommodation | LekkeSlaap
+31

Klein Wolwegat Accommodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Klein Wolwegat Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tina V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina V
Saam met vriende

Tesselaarsdal is 'n weggesteekte diamant!

Volgens ons gasheer James is dit net so mooi in die winter en ook in September met canola velde so ver as wat jou oog kan sien. Wonderlike kuierstoep met pragtige uitsig. Hierheen kom ons beslis weer.

Anna-marie S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie S

Dit was 'n voorreg om daar te oornag.

Gasvrou en gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is pragtig en goed toegerus. As mens daar instap dan voel jy welkom. Alles is so mooi. Die gasvrou het ons bederf en uitgehelp en ek kon haar enige tyd bel as ons iets nodig gehad het. Ons het 'n troue gehad en sy het heen en weer gehardloop om ons te help.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Beste Anna-marie
Dit is vir ons heerlik om te hoor dat julle met aankoms welkom en tuis gevoel het. Ons is so bly om te hoor dat julle dit geniet het by ons. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Klein Wolwegat Accommodation
Francois B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Puik verblyf in 'n fantastiese omgewing.

Wat kan 'n mens sê? Buiten dat Klein Wolwegat se verblyf funksioneel, smaakvol, skoon, netjies en gerieflik is is die uitsig asemrowend en dis in 'n briljante omgewing. As jy nie jouself hier kan afsluit van die wêreld daarbuite nie, moet jy die fout by jouself gaan soek. Die eienaars is vriendelike hartsmense en doen alles moontlik om jou verblyf lekker en onvergeetlik te maak. Ons ag onsself as “well traveled” mense en Klein Wolwegat is definitief in die Top 2 plekke waar ons al heen weggebreek het. Klein Wolwegat is 'n moet op enigeen se “bucket list”. By Klein Wolwegat arriveer jy as 'n gas en verlaat die plaas as familie.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Beste Francois
Julle het waarlik die plaas verlaat as familie! Dit was heerlik om julle te kon ontvang! Ons hoop julle kom maak binnekort weer 'n draai! Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.

Klein Wolwegat Accommodation
Johan D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met klein kinders

Die son sak salig by Klein Wolwegat.

Klein Wolwegat het vir my soos 'n ander wêreld gevoel. En die hoogtepunt was vir my om op die stoep te sit by die vuur wat brand, 'n glasie wyn in die hand en die son te sien ondergaan. Die huisie "tick" al die boksies. Dis netjies, skoon en alles is van goeie kwaliteit. Mens kan sien daar is moeite gedoen om seker te maak dat aan al die gaste se behoeftes voldoen word. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam! Baie dankie vir die melk en jammer dat Luka in julle boek geteken het. Ons versprei die woord en kom weer kuier!

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Beste Johan
Dit was heerlik om julle te ontvang! Dis lekker om te hoor dat julle die stoep geniet het. Hoop ons sien julle binnekort weer!

Klein Wolwegat Accommodation
Johann P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die netjiesste plekke wat ek in 'n lang tyd besoek het. Voorwaar waarde vir geld.

Die akkommodasie is baie netjies en skoon. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Beste Johann,
Dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Klein Wolwegat Accommodation
Barbara W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara W
Gesin met klein kinders

Kos vir die siel!

Klein Wolwegat is absoluut asemrowend mooi! Die vars plaaslug was net wat ons nodig gehad het. Die uitsig is iets om te beleef! Die eienaars is super vriendelik en bedagsaam, ons het sommer dadelik tuis gevoel. Ons kan nie wag vir ons volgende kuier by Klein Wolwegat nie.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Beste Barbara,
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang by Klein Wolwegat. Ons is baie bly dat julle die vars plaaslug en die mooi uitsig kon geniet het. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Klein Wolwegat Accommodation
Christa T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa T
Saam met vriende

Puik! Wonderlike gasheer en -vrou.

Net die plek om jou batterye te gaan herlaai.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Hoop julle kom herlaai daardie batterye binnekort weer!

Klein Wolwegat Accommodation
Angelique S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was breathtaking and peaceful.

Upon arrival Mariaan greeted us with this huge smile on her face and welcomed us to the cottage which made us feel right at home. Even tough we travelled for some appointments during the day, it was a blissful return to the cottage.

Ester S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en perfek!

Hierdie huisie het beslis een van die mooiste uitsigte wat ek nog gesien het. Alles was perfek en die eienaar is ongelooflik gasvry (het tot vir ons beskuit gebak). Ons toer baie deur die land en hierdie ervaring tel onder my top 5!

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie Ester. Mooie Uitsig se uitsig is iets om te beleef. Baie bly julle het die beskuit geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Sean B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean B
Saam met vriende

Fantastiese plek!

Baie beïndruk met hierdie plek. Skoon, netjies, mooi en goed ingerig. Gashere is baie vriendelik - gasvryheid en ondersteuning is puik. Ek sal beslis terug wees.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie, Sean. Ons is bly dat jul die verblyf geniet het. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Klein Wolwegat Accommodation
Kenneth M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kenneth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay at the farm.

Very friendly hosts and the accommodation was top class. The farm environment is spectacular.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Thank you, Ken! Hope to see you again at Klein Wolwegat Accommodation.

Klein Wolwegat Accommodation
Jean R - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek met mooiste omgewing.

Sien sterre.

Gideon L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Netjies, skoon en 'n stoep waar mens vir dae kan sit en luister na die plaas geluide.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie Gideon. Die stoep wag vir julle volgende kuier. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Andre S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met tieners

Vrede in Caledon.

Pragtige plek in 'n beeldskone omgewing. Eienaars is vriendelik en behulpsaam, definitief bereid om die ekstra myl vir hul gaste te loop. Ons sal beslis weer hier bly.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie André. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang by Doortjie se Stoortjie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons wil graag hê ons gaste moet dit geniet daarom loop ons graag die ekstra myl vir hulle. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Klein Wolwegat Accommodation
Corné B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig, vriendelike mense.

As jy wil wegbreek van die gejaag van lewe sal ek beslis die akkomodasie aanbeveel. Ons was in Mooi Uitsig (een van die huisies) vir die naweek en soos in die titel is dit so ook. Ons het nog nooit so ontspanne teruggekom soos ons het nie, dit is bitter baie netjies stil en rustig. Ons voel beslis dit is die geld werd en sal dit regtig vir enigiemand aanbeveel wat ’n bietjie wil wegbreek van die gejaag van lewe om hier ’n draai te kom maak.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie, Corne. Dit is altyd lekker om die batterye te herlaai met 'n naweek weg. Ons hoop dat Mooie Uitsig met sy mooi uitsig en stoep, julle gou weer sal sien.

Klein Wolwegat Accommodation
Nadia D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Saam met vriende

Definitief waarde vir geld! So mooi, netjies en rus vir die siel!

Stoepgeselsies kry hier nuwe betekenis!

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie, Nadia. Dit was heerlik om julle by Doortjie se Stoortjie te verwelkom. Ons is bly dat julle die netjiese verblyf en die stoep geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Rene B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Pragtige ligging, gasvrye mense, netjiese, gerieflike verblyf.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie, Rene. Dit was heerlik om julle te ontvang in ons pragtige omgewing. Ons hoop julle het die stoep met die lekker buite braai geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Klein Wolwegat Accommodation
Sonja M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike afsaal. Ligging puik. Akkommodasie puik. Sal beslis aanbeveel.

Ons het by Klein Wolwegat oorgeslaap na die Haarkapperroete-stap. Akkommodasie was skoon, netjies en baie mooi ingerig. Na die stap was die uitsig van die heerlike kuierstoep verdere lafenis. Uitstekende ontvangs van eienaars. Regtig 5-ster werd. Die beskuit saam met die koffie was heerlik.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie, Sonja. Dit was heerlik om julle te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!

Klein Wolwegat Accommodation
Truida-mart B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truida-mart B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike huisie in 'n baie mooi omgewing.

Baie gasvrye eienaars sorg dat mens welkom voel in hul pragtige gastehuisie.

Klein Wolwegat Accommodation's terugvoer

Baie dankie! Was heerlik om julle te kan ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!

Klein Wolwegat Accommodation
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Langs die R316, Klein Wolwegat-plaas, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa66833df5a9982f224bd08006ecbf79b886a6f8ea5088133d97eccd7b0feded01261d06c6e099e83bfac875ae3ca8481b3cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the R316 Farm Klein Wolwegat 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 16:00 -34.37463245388 19.565286379787
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!