8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Steenbok Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinbaai Lodge Boomlapa bied selfsorgverblyf en is geleë in die kusdorpie Kleinbaai, Van Dyksbaai. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë, net 'n kort entjie van die Kleinbaai-hawe en getypoel af en 'n kort rit vanaf die sentrale Gansbaai.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 'n groep van 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is toegerus met 1 dubbelbed en 'n stapelbed slegs vir kinders. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die goed toegeruste kombuis bevat 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n gasstoof, asook ander toestelle en eetgerei. Tee- en koffiemaakgeriewe word met aankoms voorsien. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n eetkamertafel, 'n slim-TV vir mediavermaak en 'n binnenshuise kaggel. Buite vind jy 'n vuurput, ideaal vir al die braai-aande en geleë langs die lapa onder die melkhoutbome, ideaal vir somerskadu.
Die vakansiehuis spog met gratis WiFi-toegang, 'n alarmstelsel en veilige parkering vir jou voertuie. Die erf is volledig omhein en ideaal vir troeteldiere.
Die dorp Kleinbaai is gewild vir walviskyk in die seisoen, sowel as haaihokduik. Afgesien van die Marine Big 5, word die gebied omring deur staproetes, perdry, wynplase en troulokale vir gaste om te besoek, diereplase, kuns- en handwerkgeleenthede, ens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dee Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 10 Steenbok Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinbaai Lodge Boomlapa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Steenbok Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang