Kleinbegin Augrabies
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Salmon & Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 213
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Zelna N - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, baie dankie.
Pierre N - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik naby die Augrabiesvalle.
Riekie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly, alle basiese benodighede is daar.
Theunis H - Jan 2024
Algehele gradering
Kleinbegin is die ideale plek om vir 'n paar dae te bly en die area van hier af te verken.
Tessa S - Jan 2024
Algehele gradering
"Rustic" op sy beste, Guss die Great Dane het my hart gesteel.
Yolande K - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik.
Rene B - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry en gerieflik.
Annie L - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing, lovely and great place.
Marinda B - Des 2023
Algehele gradering
Sakpas prys.
Magda K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Shelly M - Des 2023
Algehele gradering
Rustic and great for folks who like to camp.
Lees meerChristo P - Des 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Pine P - Nov 2023
Algehele gradering
Parkeer was naby kamer, dit is goed.
Ursela V - Nov 2023
Algehele gradering
Huisie weg van die huis.
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Mark F - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Adelle V - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike plaas-ervaring.
Sharon B - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig.
Belinda F - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het kort gekuier, maar dit was baie lekker om daar te bly.
Karen K - Jul 2023
Algehele gradering
It was a very short stay, but was nice.
Retha C - Jun 2023
Algehele gradering
On the short notice that we booked, we were received in all kindness.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Franci H - Apr 2023
Algehele gradering
Very relaxing.
Norah G - Apr 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik en netjies.
Werner O - Apr 2023
Algehele gradering
Puik.
Chris B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig, stil, heerlik geslaap, al met ontvangs welkom gevoel.
Roelof A - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Nicky L - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie geniet.
Angelique F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Wilma P - Des 2022
Algehele gradering
Was oraait.
Felicity M - Des 2022
Algehele gradering
Peaceful stay, slept solemnly.
Jaco J - Des 2022
Algehele gradering
Warm!
Mercia B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Isabel And Darryl B - Sep 2022
Algehele gradering
Great people, great venue.
Rachel V - Aug 2022
Algehele gradering
Kleinbegin lyk beter op foto's as in werklikheid.
Gert S - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Tanya J - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely stay with a farm-vibe that soothes the soul.
Anja B - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, familie-vriendelike akkommodasie.
Lindie M - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer.
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Anna-marie O - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Rina V - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Christo B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker en sal dit weer gebruik.
Anneke V - Apr 2022
Algehele gradering
Vir seker waarde vir geld.
Annelize F - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Elani M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasiese besoek.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Elsabe C - Feb 2022
Algehele gradering
Besoek aan die Augrabiese watervalle.
Lees meerSonika C - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike gerieflike verblyf!
Danie B - Feb 2022
Algehele gradering
Sal weer van akkommodasie gebruik maak met 'n volgende geleentheid.
Lothar S - Feb 2022
Algehele gradering
Basic but very friendly.
Elsje L - Feb 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig, mense baie vriendelik.
Marina Venter V - Feb 2022
Algehele gradering
Ons is vreeslik vriendelik verwelkom deur Salmon.
Lucia B - Feb 2022
Algehele gradering
Tuis gevoel.
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Johan B - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike gasheer en gasvrou, baie behulpsaam. Ekstra moeite om voor die tyd besienswaardighede in omgewing aan te stuur.
Dennis V - Jan 2022
Algehele gradering
Eienaar is baie nice en behulpsaam.
Carina D - Jan 2022
Algehele gradering
Valle besoek.
Janet B - Jan 2022
Algehele gradering
Kunstige en praktiese aanslag.
Quartus M - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier by Salmon en Elna, jip dit het gevoel soos 'n kuier, en nie soos 'n vreemde oornagplek nie.
Lees meerIzak V - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld!
George H - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie. Naby Augrabiesvalle.
Riaan M - Jan 2022
Algehele gradering
Eenvoudig, maar baie goeie waarde.
Lees meerJoubert U - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike, rustige en vriendelike oornagplek.
Josr A - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Isabel L - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties, Fantasties, fantasties.
Lees meerGapilwe K - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Charmain G - Des 2021
Algehele gradering
Sentraal geleë vir Augrabies Valle.
Darren M - Sep 2021
Algehele gradering
Nice place, amazing people
Wanda L - Sep 2021
Algehele gradering
We loved our stay at Kleinbegin.
Liz H - Aug 2021
Algehele gradering
It was very cold and there was no heating available.
Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf naby Park.
Diane R - Aug 2021
Algehele gradering
Augrabies was vir my 'n bietjie van 'n teleurstelling, maar nogsteeds baie mooi. Ek het verwag om meer watervalle te sien, maar was nogsteeds goed om te sien.
Lees meerJohan M - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly, goeie waarde vir geld.
Pieter C - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en sout-van-die-aarde mense!
Lees meerGeorge D - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en ontspanne uitspan.
Michelle B - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en ideaal vir oornagverblyf om die Augrabies Valle te besoek.
James L - Apr 2021
Algehele gradering
Great place
Nonnie V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike plaaskuier.
Johan L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies en lekker plaasgevoel.
Callie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die eienaar was ’n baie vriendelike persoon.
Louis A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
William M - Mrt 2021
Algehele gradering
It was nice, comfortable.
Pierre L - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Edwin D - Feb 2021
Algehele gradering
Die kamer was funksioneel, maar sonder behoorlike lugversorging kan dit nogal 'n lang aand word in die somer.
Johann G - Feb 2021
Algehele gradering
Onaangenaam.
Trevor D - Jan 2021
Algehele gradering
Bevredigend.
Erwin B - Jan 2021
Algehele gradering
‘n Lekker plek om te bly, baie vriendelike en hartlike ontvangs. Hulle het alles gedoen om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Sal dit vir almal aanbeveel!
Koos D - Jan 2021
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs en gasvryheid.
Adri W - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye plaasatmosfeer in mooi omgewing.
Piet B - Des 2020
Algehele gradering
Can be upgraded
Michele M - Nov 2020
Algehele gradering
The room was clean and tidy.
Karel H - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig en gemaklik met baie vriendelike ontvangs en diens.
Bernie V - Sep 2020
Algehele gradering
Foto's is misleidend.
Elmarié H - Sep 2020
Algehele gradering
Heeltemaal gemaklik en netjies.
Willie M - Sep 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het vir basiese oornag.
Stan H - Sep 2020
Algehele gradering
I stayed an overnighter.
Barbara N - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike rustige kuier, waar ek alles gehad het wat ek benodig het en die gasvryheid was uitstekend.
H H - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Marita P - Sep 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Faan G - Sep 2020
Algehele gradering
Netjiese oornag plekkies met plaasatmosfeer.
Johan K - Sep 2020
Algehele gradering
Ruim verblyf en baie netjies ingerig.
Tolla G - Aug 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Kenny D - Mrt 2020
Algehele gradering
Die prys werd vir 'n enkelreisiger.
Annelie E - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, vriendelik, laat jou dadelik tuis voel.
Miles V - Jan 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Barry D - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike plek om oor te staan. Net baie warm. Gasheer baie sorgsaam en vriendelik.
Linda S - Des 2019
Algehele gradering
Unique and refreshing.
Leendert H - Des 2019
Algehele gradering
Ons sal beslis weer by Kleinbegin gaan bly!
Chris C - Des 2019
Algehele gradering
Very pleasant stay and we were very well hosted.
Amelia M - Des 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Geraldine D - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Nicolaas T - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker plaasatmosfeer.
Lees meerGys V - Sep 2019
Algehele gradering
Die beste keuse.
Pieter S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker, stil en skoon.
Sandra L - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was ontspanne en rustige oorstaan.
Bertus P - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker lêplekkie vir die aand.
Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Willie L - Sep 2019
Algehele gradering
Redelik goed.
Mariatha Y - Sep 2019
Algehele gradering
Skoon, gesellige gasheer, baie sentraal met alles wat ons nodig gehad het.
Trix U - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasverblyf.
Magriet L - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker naby die Augrabies Nasionale Park - op aanbeveling van gasheer 'n heerlike aandete in die park se restaurant geniet!
Cecilia M - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goed toegerus.
Wouter K - Aug 2019
Algehele gradering
Aangenaam, landelik en rustig.
Ockie M - Aug 2019
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Ansie B - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik met al die nodig geriewe.
Johan P - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs deur eienaar en baie behulpsaam.
Thelma F - Aug 2019
Algehele gradering
A clean and comfortable place for an overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Skoon en gerieflike plek vir oornagverblyf.
Die eienaar was baie verwelcomend. The eenheid is kompak en skoon. Bed is gemaklik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marianne H - Aug 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Lees meerT G B - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker, maar baie beknop.
Marlise C - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en gerieflik.
Anza M - Jun 2019
Algehele gradering
So lekker gekuier.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Jacques D - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend en met vriendelike mense!
Heather K - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Willem N - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Marinda F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie met skoon en netjiese geriewe.
Liezel D - Apr 2019
Algehele gradering
Groot plesier.
Franchesca B - Apr 2019
Algehele gradering
Pragtige verblyf en die vriendelikste eienaar.
Bertus J - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Pieter D - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies.
Werner O - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome, gasvrye mense!
Jacques V - Mrt 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Elmarie B - Feb 2019
Algehele gradering
Het lekker gebly en die stilte geniet.
Marene B - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf, die stilte in die omgewing.
Eleoni V - Des 2018
Algehele gradering
Wat jy sien is wat jy kry.
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Was 'n oulike gastehuis vir oornagverblyf.
Stephan P - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Kleinbegin Augrabies se terugvoer
Ek stem heelhartig saam - love you guys.
Petrus S - Des 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam - interessante dekor, uitleg ens.
Tim S - Des 2018
Algehele gradering
Netjies, goed uitgelê, met hulpvaardige eienaar.
Esmay V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en gerieflik!
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Johan S - Des 2018
Algehele gradering
Naby die reservaat.
Elza S - Nov 2018
Algehele gradering
Welkome ontvangs gerieflike eenheid.
Ivor D - Okt 2018
Algehele gradering
It was a simple yet leisurely sleep over.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was 'n eenvoudige, maar luukse oornagplek.
Kleinbegin Augrabied is baie eenvoudig, maar tog bevredigend om oor te slaap tydens 'n kort reis. Ons het heerlik gebly en ons hoop om weer te kom kuier vir langer aangesien ons verblyf in die Augrabies so kort, maar ontspanne is (dié trip was net vir besigheid). Om ver te ry maak mens moeg, so die rustige omgewing van Kleinbeging en die ontvangs het ons laat ontspan. So ja, 'thumbs up" vir 'n rustige, pragtige plek om te rus en te herstel. Ons is voorbereid om verder deur die deel van Suid-Afrika te reis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Patrick R - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome.
Lekker plek om te bly. Vriendelike ontvangs.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nigel And John I - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige plek na lang dag op die pad.
Susna C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam met gasvrye mense!
Andre F - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker stil en rustig en na aan Augrabies watervalle.
Estelle S - Okt 2018
Algehele gradering
Veilige plek om oor te slaap.
Gerda H - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Lynette B - Sep 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Cailin H - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflikste Augrabies-verblyf vir uitmuntende waarde vir geld.
Shaheda A - Sep 2018
Algehele gradering
We found the place a real value for money.
Loedie W - Sep 2018
Algehele gradering
Was ongelooflik gewees, spyt dit was so kort.
Ruan C - Sep 2018
Algehele gradering
Host is incredible.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ongelooflike gasheer.
Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kleinbegin Augrabies se terugvoer
Dankie Ruan.
Hugo R - Sep 2018
Algehele gradering
Puik.
Johan F - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Denzil J - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Karen W - Sep 2018
Algehele gradering
Small, functional unit. Everything you need is there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Klein, funksionele eenheid. Alles wat jy nodig het is daar,
Uitstekende gasheer en plek om te bly vanwaar Augrabies verken kan word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lize G - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Ilden W - Sep 2018
Algehele gradering
Uiters gasvry ontvang. Die plek is baie rustig en aangenaam.
Eugene V - Aug 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring.
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Ons moes langer gebly het!
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Danie G - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik, mooi en skoon.
Pieter D - Aug 2018
Algehele gradering
Was vriendelik ontvang en ons was gou tuis.
Margrit D - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Gert S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was voortreflik!
Judy A - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend toegerus en baie stylvol.
Wendy F - Aug 2018
Algehele gradering
Wow!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wow!
Puik gasvryheid, verblyf en persoonlike diens. Beslis die stop werd!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christina C - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly, het niks kort gekom nie.
Estelle H - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflike, gesellige en gasvrye mense!
Leon S - Aug 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir oornag.
Jaco L - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Annelize D - Aug 2018
Algehele gradering
Alle verwagtinge was oortref.
Les D - Aug 2018
Algehele gradering
Salmon is an outstanding host. He is very friendly and so are his great dogs. We loved our stay and the good advice he gave us.
Lees meerEngela S - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Frederick P - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig en vriendelike diens.
Rudi G - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig.
Dawie B - Jul 2018
Algehele gradering
Nuwe, netjiese geriewe en vriendelike gasheer.
Stefanus R - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese kuier by Kleinbegin.
Jani V - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderful stay!
Liza T - Jul 2018
Algehele gradering
Oulik en netjies.
Martlie J - Jun 2018
Algehele gradering
Ouwêreldse sjarme!
Japie T - Jun 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf met vriendelike gasheer wat bereid is om ekstra te doen vir sy gaste.
Brian H - Jun 2018
Algehele gradering
Netjiese verblyf, vriendelik ontvangs en onthaal.
Anton S - Jun 2018
Algehele gradering
Eienaar is aangenaam en maak die ondervinding soveel beter.
Barry G - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Kleinbegin Augrabies tuis te gaan.
Marieta R - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker gewees. Rustig.
Kristien D - Jun 2018
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verblyf!
Lees meerTrudy S - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gasvry en vriendelik. Rustige omgwing en veilig. Sal beslis weer kom.
Willem N - Mei 2018
Algehele gradering
Hartlike ontvangs.
Elma M - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklike verblyf.
Anne-mari M - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en kompak!
Gerda T - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker, rustige verblyf en bekostigbaar.
Santie S - Mei 2018
Algehele gradering
Nuwe gastehuis. Baie netjiese kamers.
Hestelle R - Apr 2018
Algehele gradering
Was 'n heerlike ervaring met uitstekende gasheer.
Cornelius L - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik en vriendelike gasvrye mense.
Johanm B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Francois V - Apr 2018
Algehele gradering
Well received by host. He was well informed and very helpful. Will definitely recommend.
Kleinbegin Augrabies se terugvoer
Hi Francois,
Baie dankie vir die baie lekker-om-te-kry terugvoer.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Augrabiesweg/R359, Gedeelte 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom