Kleinbegin Guest Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kleinbegin Guest Accommodation is in Florapark in Upington aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Dit bied netjiese en skoon oornagverblyf asook vriendelike diens.

Kleinbegin Guest Accommodation het 1 Gaste Woonstel en 1 Gesinskamer. Die Gastewoonstel is selfsorg en bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 1 enkelbed en 1 koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-area. Daar is ook lugversorging.

Die Gesinskamer het 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 2 gaste. Die volledige badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n ketel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter geslote hekke .

Kleinbegin Guest Accommodation is naby Upington Medi-Clinic en Upington se nuwe inkopiesentrum is stapafstand vanaf die eenhede.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kleinbegin Guest Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za