Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinberg Executive Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R27, Langebaan, 7135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R560 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinberg Executive Suite bied selfsorggeriewe aan kontrakteurs, groter gesinne en is ook ideaal vir spanbougeleenthede. Dit is net buitekant Langebaan aan die Weskus.

Verblyf word aangebied in chalets wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die Kleinberg Executive Suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die chalets lei na 'n bekoorlike stoep vanwaar gaste die pragtige, groen omgewing kan geniet.

Gaste kan die pooltafels op die perseel benut en daar is verskeie braai-areas beskikbaar. Gaste kan die hout op die perseel gebruik. Daar is 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste het ook toegang tot 'n sokkerveld en supermark op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Kleinberg Executive Suite sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3/5

Colin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Maande gelys 10

Ligging

  • R27, Langebaan, 7135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: R27, Langebaan, 7135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7babf1f388134680c48d88aa264242e239a8ca07f82baad071f1e669e75baaa715f1d0606db83918606ab8ddcd87ad905def?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) R27 Langebaan 7135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -32.993410789182 18.095420963336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem