LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleinbergskloof Olive and Wedding Estate | LekkeSlaap
+15

Kleinbergskloof Olive and Wedding Estate

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rivierweg, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Kleinbergskloof Olive and Wedding Estate is net 5 km vanaf die ouwêreldse kusdorpie Stilbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkothuis waar gaste uitsigte oor die Goukourivier en van die Rooi Angus-beeste wat in die verte wei, kan geniet

Dié kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens, 'n derde slaapkamer met 2 driekwartbeddens, 1 en suite-badkamer met 'n stort, 'n tweede badkamer met 'n bad, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sit- en eetarea met binnebraai-geriewe. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, 'n ketel. Sekere DStv-kanale is ook in die kothuis beskikbaar.

Hierdie ruim kothuis is in die 19de eeu gebou en tot sy volle glorie opgeknap. Dit is volledig gemeubileer en naby verskeie doendinge onder meer voetslaan, watersport en lang stappies op Stilbaai se strand geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Kleinbergskloof Olive and Wedding Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Rivierweg, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinbergskloof Olive and Wedding Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rivierweg, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyMTc0ZTlkLTg1ODEtNDEzNy1hODE3LWMzNzIwMjBmNGViNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 River Road Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 11:00 -34.345393239129 21.404084051762
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!