Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleindoorn Gastehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Kleindoorn Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Justin A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A
Saam met vriende

Stunning.

Lovely farm house in an ideal setting. Great for a small group of people. Well-maintained dirt roads make it accessible by any vehicle, and only 3.5 hours from Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneri S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri S

Gerieflike verblyf omring deur die natuur.

Baie lekker gekuier in hierdie goed toegeruste, netjiese huis. Heerlik vir ontspan. Die rustigheid is besonders. Wonderlike gasvryheid en uitstekende kliëntediens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigette R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility in a gorgeous setting.

A beautiful old farmhouse situated in a wonderful natural farm environment - perfect to unwind and declutter the mind and soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amorie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amorie B
Gesin met tieners

Die uitsig en stilte was wonderlik met baie gawe mense.

Ek kan beslis Kleindoorn aanbeveel en sal graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Enkelreisiger

Heerlike groot plaashuis.

Pragtige ligging. Lekker stappaaie. Dam om in the swem. Binnebraai and twee buitebraaie, een onder 'n groot wilgerboom. Baie Afrikaanse boeke om te lees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine D
Saam met vriende

Heerlike naweek wegbreek.

Ons het die vuurherd in die kombuis baie geniet, veral met die koue weer wat ons gehad het. Op die oomblik is die veldblomme lieflik en die stap na die waterval was lieflik, heel haalbaar vir iemand wat sukkel met knieë wat nie altyd wil saamspeel nie. Hoop om gou terug te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic L
Gesin met tieners

Ruimte, rus en vrede.

Dit is altyd lekker om in so skoon en netjiese huis in te stap, en dan nog met soveel ruimte daarby. Die huis is goed toegerus en het alles gehad wat ons benodig het. Hierdie was presies wat ons nodig gehad het - vroeg oggende op die stoep sit met koffie en kyk hoe die son opkom, ver weg van die stad met sy gedruis. En wanneer die son weer water trek, die vuurtjie aan te steek en weer op die stoep sit met 'n glasie rooiwyn. Ons het besluit om waterval toe te stap eerder as om soontoe te ry, en dit was absoluut die moeite werd (al het die waterval nie gevloei nie) - ek is 'n lui stapper en het maklik die sewe-plus kilometer heen en terug gestap (ek het langpad gevat... en met die Toktokkies langs die pad gespeel). Hier kan mens werklik net afskakel. Ek hoop om eendag weer 'n draai te kan maak hier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 080
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 080
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 080
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleindoornrivier, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhOg8G3Njbh8qbNXjrCHDtwos7mKVumnwhS9LrFAF7LfjyCZct?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 080 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Kleindoornrivier Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.882211359144 20.963205546141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem