Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleindoorn Gastehuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die huis is rolstoelvriendelik.
Gratis en onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
Huisreëls

Tuisgemaakte boerewors is beskikbaar en te koop indien gaste dit vooraf met ons reël. Vuurmaakhout is beskikbaar teen 'n minimale fooi op versoek.

Die gastehuis en al sy kamers word deeglik ontsmet voor gaste inklok en weer wanneer hulle uitklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 080
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R4 080
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 080
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleindoornrivier, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhOg8G3Njbh8qbNXjrCHDtwos7mKVumnwhS9LrFAF7LfjyCZct?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 080 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Kleindoornrivier Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.882211359144 20.963205546141
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem