Kleine Constantia Boutique Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dit is vir ons lekker om jou te verwelkom by Kleine Constantia Guest House, 'n monumentale gebou in Weltevredenpark, Johannesburg, waar besoekers bederf word met verblyf uit die boonste rakke. Kleine Constantia Guest House is die skepping van Dr. Jaco Strobos wat die visie gehad het om sakereisigers se verblyf so huislik as moontlik te maak. Ons missie is om 'n rustige, huislike omgewing te skep waar ons gaste kan ontspan, hul batterye kan herlaai, en hulself kan verlustig in die stil omgewing. Ons verwelkom plaaslike en internasionale gaste. Ons personeel is vriendelik en bied die beste diens om jou verblyf so onvergeetlik as moontlik te maak.

Die lieflike hout- en kleurglaskombuis is die middelpunt van die huis. Hier kan gaste ontbyt by die kombuistafel nuttig en tee en vars koffie skink. Ontbyt kan ook in die sonnige eetkamer-area of op die stoep, met sy uitsig oor die welige grasperke, skilderagtige fontein, ornamentele plante en reuse eikeboom, genuttig word.

Sakelui, plaaslike gaste en internasionale reisigers kan gebruik maak van die verhitte, binnenshuise swembad, gimnasium en ontspanningsarea buite. La Colombe Unisex Aesthetic Clinic is gerieflik geleë op die perseel, net 'n kort wandeling van die gastehuis self af - dit is ideaal vir paartjies wat hulself 'n bietjie wil bederf oor die naweek.

Die volgende geriewe is tot ons gaste se beskikking: verhitte, binnenshuise swembad, privaat gimnasium, tuin, eetkamer, gastekombuis, teetuin, braai- en ontspanningsarea, uitstekende sekuriteit en parkering van die straat af. Ander geriewe sluit die La Colombe Unisex Aesthetic Clinic en 'n tegnologies gevorderde opname-ateljee in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Wynkelder
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kleine Constantia Boutique Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false