LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kleine Eden Guesthouse | LekkeSlaap
+59

Kleine Eden Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R830 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleine Eden Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in 'n rustige, veilige voorstad in Bloemfontein met sy eie buurtvereniging wat veiligheid en mediese hulp bied. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N1, is minder as 3 minute se ry vanaf die Rose Park Hospitaal en is net 10 minute se ry vanaf Bloemfontein se SSG. Gaste voel onmiddellik tuis hier. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Elke kamer is toegerus met lugversorging, en suite-badkamer, privaat ingang en tuintjie met 'n fonteintjie en is individueel versier. Koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv, handdoeke en toiletware word voorsien. Selfsorg-opsie is ook beskikbaar.

Die gastehuis se heerlike swembad en groot braaiplek is ook tot gaste se beskikking. Veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Kleine Eden Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink Kleine Eden Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR2E9qjxq3HgenGX1CiraIrfmnK599PiggFBUHBTeo6TIaIUKOq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2 Moffett Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.14122 26.17671
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!