+37
Selfsorg in Kleinkrantz

Kleinkrantz Hideaway

6 gaste

3 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1914 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kleinkrantz Hideaway is ’n selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis. Hierdie vrystaande vakansiehuis is die ideale basis om die dorp se besienswaardighede en hierdie deel van die Tuinroete te verken.

Hierdie moderne huis bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-sitarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuis het ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof en ’n skottelgoedwasser.

Die aangrensende oopplan-sitarea het ’n etenstafel, ’n bank en ’n kaggel vir die wintermaande. Die huis het ’n privaat agtertuin met braaigeriewe. Daar is WiFi beskikbaar.

Kleinkrantz Hideaway is 300 m vanaf die strand, ’n paar minute se ry vanaf restaurante in die area.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1914 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinkrantz Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

1914 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA599511c34b04accad0b594733b3a82303800b11ab6d38978ca9e89ce01f5c3eb6f1bc4677bdb59b1df601c41ccdb4297379e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1914 Dalsy Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.004597235673 22.658938501991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang