Kleinkrantz 1735
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1735 Hibiscus Road, Mossel Bay, Kleinkranz, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinkrantz 1735 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Kleinkranz, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Al die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan 2 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Buite het gaste toegang tot addisionele buitesitplek asook 'n braai-area, ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1735 Hibiscus Road, Mossel Bay, Kleinkranz, 6560, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1735 Hibiscus Road, Mossel Bay, Kleinkranz, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang