Kleinmond Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 5 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de laan 59, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kleinmond Cottage is 'n gerieflike selfsorgeenheid in Kleinmond.
Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n klein kombuisarea wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, elektriese braaipan, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n leefarea met gemaklike rusbanke, TV met Netflix en 'n verskeidenheid tydskrifte. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die buite-area het 'n lieflike braai-area en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Hierdie eenheid is naby die hoofstrand. Kleinmond
bied staproetes, ‘n gholfbaan en 'n Blouvlagstrand.
Slaapplek
’n Bespreking by Kleinmond Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- 11de laan 59, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinmond Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de laan 59, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom