Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rachelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Kleinmond House
Netheid
4.1/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Feroza B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Feroza B

Lovely seaside breakaway.

Our stay was lovely. We enjoyed the close-range sea view. It was raining throughout our stay, but it was certainly the most beautiful time. We nestled up by the warm fireplace, watching the waves crash and the sea sway back and forth. Wow, it's really a breathtaking view. The walk through the nature reserve was exciting for the kids and adults. We loved that the house was fully equipped and everything was comfy. It was like a home away from home. Lastly, we got stuck in Kleinmond an extra night due to the roads being closed and the owner gave us that night for free. That was extremely kind and considerate. We loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond House se terugvoer

Thank you Feroza, I'm pleased you enjoyed your stay during a very dramatic weekend ito the weather!

Kleinmond House
Vionet M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vionet M

Heerlike, netjiese, gesellige huis met 'n pragtige see-uitsig. Verras met 'n heerlike vars brood en botter!

Min vakansiehuise wat rolstoelvriendelik is - dit het hierdie vakansie eksta spesiaal gemaak, want ons kon my 91-jarige moeder in haar rolstoel saamneem. Baie vriendelik en gasvry ontvang!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond House se terugvoer

Thank you Vionet,
I am so pleased you enjoyed the holiday.
I do try to give my guests a good experience. Thank you for the review.

Kleinmond House
Avril J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril J
Gesin met tieners

Perfect home for family vacation.

Wonderful comfortable lounge with gorgeous views, well stocked kitchen, great dining area and outdoor space for multiple activities, great access to sea rocks and walk to the beach and harbour road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond House se terugvoer

Thank you Avril.
I am so pleased you enjoyed your holiday in my home.

Kleinmond House
Anonieme gas - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik ontspan met 'n asemrowende uitsig.

Vriendelike ontvangs. Stapafstand na wandelroete wat lei tot pragtige strand. Heerlike kaggel vir koue aande saam met baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond House se terugvoer

Thank you for the review, it is appreciated.

I am so pleased you enjoyed the weekend, it is indeed a very special place.

I love sharing this beautiful spot and am pleased you could appreciate it.

Thank you for leaving a spotless house.

Kleinmond House
Stephanie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephanie V
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend in 'n lieflike omgewing.

Die ligging was ideaal vir stap en naby die wandelpaadjies. Uitsig is pragtig. Dit is 'n ruim, ou huis wat kan doen met bietjie opgradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andeline C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andeline C
Gesin met klein kinders

Dit is baie rustig en veilig.

Dit was lekker om weg te breek na Kleinmond. Lekker see-uitsig is goed vir die stres.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond House se terugvoer

Ek is so bly julle het my huis en die pragtige omgewing geniet. Dit was 'n plesier on julle te akkommodeer.

Kleinmond House
Ockie F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ockie F
Gesin met klein kinders

Perfekte uitsig en ligging om te ontspan en herlaai.

Die huis het 'n ongelooflike uitsig oor die see. Is netjies ingerig, in 'n 1990's styl met baie ou swaar meubels en 'n toe kombuis. Alles wat jy benodig is in die huis, dis soos om in iemand anders se huis vakansie te gaan hou. Alles is daar, gemaklik ingerig met dit wat jy benodig. Kombuisitems in die huis is gebruikte, netjiese, skoon items. Kamers is ruim met heerlike beddegoed. Die sitkamer is gemaklik. Die dek se omheining is prakties, maar nie kindervriendelik vir kinders onder 7 jaar nie. Toegang tot die huis is baie maklik vir enige iemand van die straat af aangesien die eiendom nie omhein is nie. Voorstel wat ons graag wil maak is dat daar 'n hek opgesit word voor jy op die dek kan opgaan. Dit sal ook help dat klein kinders nie net ondertoe kan hardloop nie. Sekuriteitsmaatrëels is wel in plek met 'n alarm en beams wanneer jy nie tuis is nie. Die skottelgoedwasser in die kombuis is baie gerieflik, maar ons het beslis 'n wasmasjien gemis. Dit was vir ons hele gesin, 7 grootmense en 3 klein kindertjies, baie lekker om vir twee weke hier te kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond House se terugvoer

Thank you for your comments, security is being upgraded.
There is a notice in the house alerting parents to potential danger regarding railings, small children need to be watched by diligent parents.
There is a very good and reasonable laundry in Kleinmond which I use regularly, but noted.
Thank you I am pleased you enjoyed your stay.

Kleinmond House
Anfred W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anfred W
Gesin met klein kinders

Heerlik, ontspanne, gemaklike tyd weg van die die stadsgedruis. Stap-afstand na die see en 'n heerlike skulpiesstrand vir die kinders.

Ons het 'n ongelooflike lekker tydjie agter die rug na ons verblyf by Kleinmond House. Die huis is aan die ouer kant, maar sonder "fieterjasies", skoon en netjies. Die ligging is baie goed en die huis het 'n pragtige uitsig van die see. Die kinders het 'n groot, grasgroen grasperk gehad waar hulle heeltyd kon hardloop, speel en fietsry. Ons sal die plekkie beslis aanbeveel. Baie kinder-vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond House se terugvoer

Thank you, I am so pleased you enjoyed your holiday.

Kleinmond House
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Albertynstraat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12bcc3ba609fb18598ae4a2f8880c648b55db06d819ad8c9107a24e1d0721b2daab62264eb3f98b49eb7ecd1ba4e03b3ca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Albertyn Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 12:00 -34.345224108703 19.00996147992
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem