Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinmond Seaside Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Kleinmond Seaside Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Robert B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B
Gesin met tieners

Great place. Great stay.

Great place. Great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond Seaside Villa se terugvoer

Thank you Robert. We loved hosting you! Corné

Kleinmond Seaside Villa
Rodney R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney R
Saam met vriende

Relaxing.

All boxes ticked for a comfortable, relaxing stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond Seaside Villa se terugvoer

Dear Rodney,

Thank you for your feedback. we are so happy that you enjoyed your stay. Please come again.

Kind regards
Corné

Kleinmond Seaside Villa
Janine P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine P

Pragtige huis.

Gerieflike huis vir familie en hondekinders, baie spasie binne en buite, alles wat jy nodig het was in die kombuis. Dankie dat ons die huis kon benut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond Seaside Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Janine. Was lekker om jul as gaste te kon hê. Groete Corné

Kleinmond Seaside Villa
Helga R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helga R
Gesin met tieners

Pragtige huis, perfek geleë.

Ons het heerlik gebly by Kleinmond Seaside Villa. Dit is 'n pragtige huis wat perfek geleë is. As ek een ding kan uitwys om te verbeter, sal dit die braaigeriewe wees. Daar was geen braai rooster of borsel vir braai nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kleinmond Seaside Villa se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Helga! Jy is so reg dat die ligging perfek is, so asof die see op jou voorstoep is. Ons maak sommer dadelik plan met die rooster en braai borsel. Dankie vir jul ondersteuning. Groete Corné

Kleinmond Seaside Villa
Vanaf
R5 720
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 720
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 720
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a9b366c5ef8771cdb69d58935bab68e064e57fcc0eaa21bb2b64eeac9ecc0f21ca95d74d048d5b75405f240292d20de05b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 720 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 3 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.345124643732 19.018094139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem