LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Klipberg Kothuis | LekkeSlaap
+32

Klipberg Kothuis

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Klipberg Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anica L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heaven wrapped up in candy floss

'n Gasvrou duisend, laat 'n mens dadelik tuis voel.

Anri V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V

Rustig, netjies.

‘n Rustige naweek weg van die stad vir familietyd. Die oulike huisie is baie netjies, skoon en goed toegerus.

Jaco W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco W
Gesin met klein kinders

Rustig, naby dorp, waarde vir geld.

Ons gesin het die wegbreek geniet. Alles gehad wat ons nodig het. Lekker om die natuurskoon en stilte te geniet.

Arthur B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Saam met vriende

Perfekte plek vir rus vir die siel.

Presies wat die siel nodig gehad het. Lekker rustig en baie netjies. Sal dit aanbeveel vir enige een wat stilte wil hê en 'n bietjie wil wegbreek.

Anton T - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton T
Enkelreisiger

Well appointed cottage close to McGregor.

Klipberg Cottage is well appointed with all the basics you need for a comfortable stay. The cottage was spotless when I arrived, and good quality linen and a well-equipped kitchen made sleeping / cooking / eating a pleasure. The cottage is secure with an alarm and burglar bars - one would assume this a necessary precaution given that the cottage is close to a road leading to McGregor. This is probably the cottage's biggest benefit and downfall: while McGregor is literally a two minute drive away, if you want a place where you feel completely isolated from the world then this is probably not your best option. While there are many options for walks in the area, the immediate vicinity of the cottage has a slightly abandoned feel about it. The proximity to town makes forays into town to explore the various restaurants an easy alternative.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koningsrivier-pad, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTH47D1Gc2lFotfQYRNskTazrpal5WBTZTZj0uNKyFPUfvYjxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Koningsrivier Road McGregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.924097010733 19.830292079117
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!