- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kliphuijs is 'n gastehuis met pragtige gastekamers in Richmond in die hartjie van die Karoo ? 'n streek waarna die inwoners as die "bes ontwikkelde woestyn ter wêreld" verwys. Dit is ook 'n lekker halfpadstop tussen Kaapstad en Johannesburg. Gaste kan hier kom rus onderweg na hulle bestemming of net wegbreek wanneer die gemaal van die stad te veel raak.
Verblyf is beskikbaar in Koninggrootte-kamers, 'n Gesinskamer en Deluxe-gesinskamers. Elke kamer het sy eie badkamer met badkamergeriewe. Kamergeriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 449
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 18 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
- Gaste dink Kliphuijs het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang