Kliphuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kliphuis is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Sandbaai, 'n klein dorpie tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus na die ooste. Die perseel is 800 m van die see af.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n aparte toilet.

Die aparte buite-braaikamer bestaan uit 'n eetkamer en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n ontbyttoonbank en stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Daar is ook 'n etenstafel asook 'n ingeboude braai.

Die woonstel lei na 'n omheinde tuin met 'n draagbare braai. Die stoep kyk uit oor die tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by Kliphuis sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kliphuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za