Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Kliphuis
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Monique B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Gesin met klein kinders

Rustige familie wegbreek.

Baie snoesige stil plekkie. Ons kinders het dit so geniet. Ons verlang klaar so baie na die plekkie (Jack Russel) sy het elke oggend kom more se en sy was so goed met ons kleintjies. Baie dankie vir julle gas vryheid, ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in die Kliphuis.

Heerlik gebly in die Kliphuis! So rustig buite die dorp. Presies wat ons soek. Dankie aan die gasheer en gasvrou vir vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Dit was 'n plesier om jou as 'n gas te huisves.

Kliphuis
Elnette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elnette V
Gesin met tieners

Dis ons derde keer wat ons terugkeer na die oulike Kliphuisie. Klein en intiem.

Dit is ons derde keer wat ons teruggaan na die oulike Kliphuisie. Dit is 'n rustige plekkie waar mens weer asem kan skep. Klein en intiem. Naby genoeg aan die winkelsentrum as mens iets nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Elnette,
Julle was sulke rustige, vriendelike mense. Ons sien julle 'n volgende keer.
Neville Sleigh

Kliphuis
Anina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina V
Gesin met tieners

Gerieflik en gemaklik afgeskakel.

Die boustyl meubels en interieur van die huisie gee aan 'n mens die gevoel dat jy ver weg in die veld is, maar dan het jy die veiligheidsvoordeel om nie te ver van die woonhuis op die perseel te wees nie. Ons het stilte en privaatheid gehad, maar het veilig gevoel met die wete dat daar nog mense nie te ver van ons is nie. Goeie ligging naby winkels, restaurante en aktiwiteite wat Langebaan bied.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja V
Gesin met klein kinders

Lekker privaat en cosy.

Ons het lekker gebly by die kliphuisie. Die eienaars is gaaf. Die huisie is lekker privaat en lekker cosy. Daar was koffie, tee, melk en wyn verskaf wat baie nice was. Jy kyk lekker uit op die dam en dit voel asof jy op die plaas is. Daar is oorgenoeg warm komberse en die dubbelbed het 'n warm kombers op. Ons sal definitief weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Tanja en Noel is baie gawe en rustige mense, sal hulle enige tyd aanbeveel.
Neville Sleigh

Kliphuis
Willie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en vriendelik.

Aangename verblyf. Neville die eienaar baie gasvry, behulpsaam en vriendelik. Goed geleë en naby inkopiesentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Dankie Willie.
Julle is pragtig, baie dankie, sal julle enige tyd weer ontvang.
Neville

Kliphuis
Amanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Gesin met tieners

Absolutely fantastic place, clean, neat, beautiful place, best host. worth every cent.

When we arrived, we were met by such a big smile and friendly face, Neville our host. We felt welcomed immediately. The place itself was beautiful. Linen and towels were fresh, a bottle of wine in the fridge, coffee, sugar, tea and milk available to us. They went the extra mile to make it all worth our while and it was! We will definitely be back, Neville, Thanks so much for a stunning weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Thank you for the lovely review. It was only a pleasure having you guys. Such great guests. Looking forward to have you guys again.

Kliphuis
Antonette L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Dit is rustig en net wat jy nodig het!

Ons gesin van 4 het heerlik tuisgegaan hier. Spasie was genoeg en presies wat jy moet hê vir 'n ruskans. Neville en Mandie is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Baie dankie, Antonette
Neville

Kliphuis
Dirk H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Gesin met tieners

Baie lekker plekkie.

Baie dankie oom Neville, sal enige tyd weer kom kuier. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely comfortable clean place. Loved it!

I would definitely recommend this quaint little place. Very peaceful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n lieflike, gemaklike, skoon plek. Was mal daaroor!

Ek sal definitief hierdie bekoorlike klein plekkie aanbeveel. Baie rustig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Guests that we will definitely host again.
What a pleasure having you here.

Kliphuis
Suzanne S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S

Mooiste huisie, lieflike beddens. Stil en rustige area.

Ons het heerlik gekuier by die Kliphuis. Ons gasheer, Neville, was uiters vriendelik. Die ligging was presies waarvoor ons gehoop het. Nie by die see en die baie mense nie, tog net 'n paar minute se ry tot daar. Perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Baie dankie
Dit was n groot plesier om julle hier te he baie vriendelik en rustige mense altyd weer welkom
Neville

Kliphuis
Pauline K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline K
Saam met vriende

Ons het vreeslik lekker gebly die langnawerk wat ons hier was.

Die eienaars gaan uit hul pad om dit so gerieflik as moontlik vir ons te maak, met ñ hele paar ekstra geskenkies by wat jy nie gewoonlik by so 'n pragtige plekkie kry nie. Ons kom definitief weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Dankie Pauline,
Julle was een groot plesier om hier te he.
Baie dankie,
Neville.

Kliphuis
Annamarie D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie D
Saam met vriende

Baie rustig en die natuur is baie mooi

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry. Die huisie is goed ingerig en is gerieflik vir 'n wegbreek. Die omgewing buite is stil en jy kan ver uitkyk op die land. Daar is ook damme wat die eienaar self gebou het en as jy wil kan jy visvang in die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliphuis se terugvoer

Dit was lekker om Tony en Joshua hier by ons te kon ontvang. Rustige netjiese manne.

Kliphuis
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ascot-sirkel 25, Long Acres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dd438ac51f24595d5b4945d855103108b00e80cf7ec7c3bedfbdabe9ac792d2136ab7f023f21c4a51bbd5af8773bd5873da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 25 Ascot Circle Long Acres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.031870702242 18.072604301714
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem