Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliphuisjes

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Klipkothuis
Selfsorg
Valentyn Klip-suites
Selfsorg
Companion Klip-suite
Selfsorg
Getaway Klip-suite
Selfsorg
Huisreëls

Kliphuisjes het geen ontvangsgeriewe op die perseel nie. Laat weet ons asb. die tyd wanneer jy sal arriveer sodat ons jou met aankoms kan ontvang en help.
Vir gaste wat laat arriveer is daar ’n kluis vir sleutels op die perseel. Maak asb. dubbelseker dat ons jou regte nommer het. Laat weet ons asb. indien jy laat gaan arriveer of nie meer gaan kom nie.

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 en 8 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Troeteldierbeleid:
Klien hondjies word toegelaat, maar slegs as dit vooraf gereël word. Ras, gewig en aantal troeteldiere moet aan ons verskaf word. Klimhuisjes behou die reg om ’n bespreking te kanselleer indien nodige inligting nie weergegee word nie of as verkeerde inligting van die troeteldier gegee is. Ons neem geen verantwoordelikheid vir die veiligheid van die troeteldiere nie. Dit is die troeteldiereienaars se verantwoordelikheid/risiko. Troeteldiereienaars neem volle verantwoordelikheid en aanspreeklikheid vir die veiligheid van ons personeel ten alle tye. Troeteldiere slaap binne. Troeteldiere mag nie sonder toesig in die eenhede wees as gaste nie op die perseel is nie. Klipkothuis het ’n omheinde agterplaasarea wat geskik is om troeteldiere sonder toesig in te los vir ’n kort rukkie en op eie risiko.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Crane-straat 264, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem