Klipkop Lighthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Terence L - Mei 2024
Algehele gradering
Very pleasant and enjoyable.
Aleasha P - Mrt 2024
Algehele gradering
Neat, clean and such a restful environment.
Lizette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannende atmosfeer in 'n veilige omgewing soos 'n oase vir siel!
Carine S - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike gekuier!
Michael V - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Juannette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig en stil.
Chamese S - Nov 2022
Algehele gradering
Ek weet nie of ek gou weer sal boek by hulle nie.
Elrie V - Okt 2022
Algehele gradering
Juweel net buite die stad.
Danielle O - Sep 2022
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Estelle M - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik oorgeslaap. Baie netjies. Voel baie veilig.
Rietjie J - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige en gemaklik.
Mariaan S - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en aangenaam.
Willete B - Feb 2022
Algehele gradering
Fantastiese fasiliteite en ligging.
Yolande I - Feb 2022
Algehele gradering
Perfek, skoon plek saam met vriende.
Thalia S - Mei 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable.
Retha G - Apr 2021
Algehele gradering
Ruim kamers wat uitleef op die stoep.
Elmarie H - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons was 'n groep van sewe mense en almal praat met lof van Klipkop Lighthouse.
Lana S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met ongelooflike diens.
Riana C - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig op die plaas in die natuur.
Saartjie A - Des 2020
Algehele gradering
Rus en vrede in die natuur.
Hendrik B - Des 2020
Algehele gradering
Kalm en rustig.
Elsie B - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlike familie-saamkuier! Rustig, salige ontvlugting van die gewoel en stad. Ons sal beslis weer hier kom uitspan!
Lees meerRyno D - Nov 2020
Algehele gradering
Awesome plek!
Linda V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtig en netjies.
Kirsten S - Aug 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing! A real gem!
Michael V - Mrt 2020
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, gebraai en geswem by die gastehuis. Dit was heerlik rustig en stil. Sekuriteit is ook goed.
Lees meerAshley R - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely venue, very clean, great hosts, everything you could need and more.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek, baie skoon, fantastiese gashere, alles wat jy sou benodig en meer.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Louise D - Feb 2019
Algehele gradering
So naby aan die natuur.
Chrisna V - Jan 2019
Algehele gradering
Veilige en rustige omgewing.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng