Klipkop Lighthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klipkop Lighthouse is in 'n natuurreservaat, 25 km oos vanaf Silver Lakes en 25 km suid vanaf Bronkhorstspruit geleë. Die reservaat bied 'n tuiste aand verskeie wild en is die ideale bestemming vir gaste op soek na 'n rustige bosveld-wegbreek.
Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 5 slaapkamers, elk met slaapplek vir 2 volwassenes. Daar is 2 slaapkamers geskik vir 1 of 2 addisionele beddens op versoek vir kinders onder 12 jaar. Drie van die kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Een kamer het 'n koninggrootte-bed in en nog 'n kamer het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en gemeenskaplike toilette, gastesitkamer, kombuisgeriewe, braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar vir gaste om te benut. Daar is ook veilige parkeerplek.
Elke kamer bied toegang na 'n onderdakstoep en tuin en 2 dubbelkamers lei na die swembadarea.
Aktiwiteite op die reservaat sluit swem, wildkyk en voëlkyk in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng
- Gaste dink Klipkop Lighthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 26 L.H, Klipkop, Welbekend, 1517, Gauteng