LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+112
Selfsorg in Tom Burke

Klippan River Lodge



  • 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Klippan, Tom Burke, 0621, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Klippan River Lodge is geleë aan die oewer van die Limpoporivier, gerieflik langs die Grobler's Bridge, Martin's Drift Grensposte.

Verblyf word aangebied in 8 rookvrye, gemaklike selfsorgkamers. Alle kamers is toegerus met mini-kroeë, lugversorging, en suite-storte, linne, badhanddoeke, volledige DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks deur vriendelike personeel skoongemaak. Alle kamers lei na die rustige rivieromgewing waar krokodille en seekoeie verbyvaar.

Die lodge beskik oor 2 volledig toegeruste kombuise en 'n volledig gelisensieerde kroeg. Gaste is meer as welkom om gebruik te maak van die buitebraai-area. Ontspan in die tuin en geniet die voëllewe.

Braaipakke is op aanvraag beskikbaar voor aankoms.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens
Ontbyt beskikbaar
Drankies beskikbaar
Maaltye op versoek
Kaartbetalings

Kamers

Kamer vir 2
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer met 2 driekwartbeddens is geskik vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Besprekings is noodsaaklik vir die bootvaarte.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, slegs gidshonde.
Wasgoedgeriewe, ys, braaihout en braaipakke is beskikbaar op versoek voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Koningingkamer
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Koningingkamer is geskik vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kroegie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Besprekings is noodsaaklik vir die bootvaarte.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, slegs gidshonde.
Wasgoedgeriewe, ys, braaihout en braaipakke is beskikbaar op versoek voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Superieure Chalets
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Superieure Chalets het 2 slaapkamers en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens en elk het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n kombuisie, 'n sitarea, en tee- en koffiemaakgereiwe in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Besprekings is noodsaaklik vir die bootvaarte.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, slegs gidshonde.
Wasgoedgeriewe, ys, braaihout en braaipakke is beskikbaar op versoek voor aankoms.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Annie H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oorgebly. Dit was vir seker een van die mooiste plekke waar ons oorgeslaap het! Die kamers het alles wat jy nodig het om 'n goeie nagrus te ge...
Sien meer
Mrt 2026
Elmarie K
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, waarde vir geld. Lieflike rustige plek reg by Groblersbrug grenspos, so ideale oornag plek op pad na Botswana.
Aug 2025
Leatitia C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and comfortable. Wonderful place to stay 700 meters from the Botswana border. The owner is very friendly and welcoming. The r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Raymond Kritzinger K
Besigheidsreis
5.0
Die plek is gerieflik geleë vir oorgaan na Botswana en daar word gesorg vir jou. Vreeslik lekker plek en het al voorheen hier gebly. Gasvry, skoon en ...
Sien meer
Mei 2025
Charl V
Besigheidsreis
4.4
Baie goeie diens. Briljant, ligging en diens baie goed.
Okt 2026

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Annie H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik oorgebly. Dit was vir seker een van die mooiste plekke waar ons oorgeslaap het! Die kamers het alles wat jy nodig het om 'n goeie nagrus te geniet en dit was baie netjies en skoon! Ontbyt was ook van hoogstaande gehalte en baie smaaklik - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig, skoon, waarde vir geld. Lieflike rustige plek reg by Groblersbrug grenspos, so ideale oornag plek op pad na Botswana.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leatitia C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent and comfortable. Wonderful place to stay 700 meters from the Botswana border. The owner is very friendly and welcoming. The rooms and kitchen are very neat and clean. The staff are always ready to help. Will definitely recommend Klippan River Lodge and for sure will return. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond Kritzinger K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Die plek is gerieflik geleë vir oorgaan na Botswana en daar word gesorg vir jou. Vreeslik lekker plek en het al voorheen hier gebly. Gasvry, skoon en langs die Limpopo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.4
Okt 2026

Baie goeie diens. Briljant, ligging en diens baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ea M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Clean, neat and well-kept lodge. I highly recommend. Very nice place to stay, especially if you need a stayover travel to and from Botswana.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raynold R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Uitstekend. Ons is heel tevrede met die verblyf, gaan voort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2022

Netjies en mooi maar nie weer nie. Netjies en mooi en ligging by die Limpoporivier is spesiaal, maar die kamer is klein en die gesoem van die waterpomp 24 uur per dag is steurend en raas. Dankie, maar nee dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Hilda N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Rustig, perfek geleë om te oornag as jy die volgende dag oor die grens in Botswana moet gaan. Pragtige kamers met gemeenskaplike kuierplek by die onderdak lapa, wonderlik vir 'n groep wat oornag. Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Norma
Klippan River Lodge
Baie dankie Hilda, ons waardeer die terugvoer.

Elaine C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Lafenis vir jou siel na 'n lang dag se reis. Die 'selfsorg' was 'n probleem omdat ons deur Botswana gereis het; ek het dit nie raakgelees op die webblad nie. Die gasvrou het egter gehelp met braaipakke en klaargemaakte braaibroodjies, hout, ens. baie baie dankie! Die grondpaadjie na die lodge was so bietjie 'hoog' vir ons voertuig. Ek sal dit beslis aanbeveel en weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Norma
Klippan River Lodge
Baie dankie Elaine, ons waardeer dit.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Norma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Klippan River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00

Besprekings is noodsaaklik vir die bootvaarte.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, slegs gidshonde.
Wasgoedgeriewe, ys, braaihout en braaipakke is beskikbaar op versoek voor aankoms.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Klippan, Tom Burke, 0621, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqVeOIMmADu0jHfc4s8yTZQ5IJFAL78MH0ek5MEYlHfVnKXfnt5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Farm Klippan Tom Burke 0621 Limpopo 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -22.992570293137 27.943481504917
Soek in 'n groter streek