Klippies
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Klippies is 'n selfsorghuis teen die Atlantiese See in Langstrand - 'n klein ontwikkeling tussen Swakopmund en Walvisbaai. Dit vang die pragtige natuurskoon van die woestyn teen die see vas.
Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oop studeerkamer met 'n slaapbank, 'n groot braaikamer, eetarea, sitarea en 'n oopplan-kombuis. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het pragtige uitsigte oor die sandduine en die see.
Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Daar is strandspeelgoed, lyfplanke, sambrele, kampstoele, duinborde, speletjies en 'n Weber, asook onbeperkte WiFi.
Slaapplek
’n Bespreking by Klippies sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Wilmarize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
- Gaste dink Klippies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Langstrand Erongo Namibië
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foreshore-straat 487, Langstrand, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom