Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kliprivier Kaya

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Kliprivier Kaya
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Divan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan en visgevang.

Altyd lekker by Kliprivier om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Dankie Divan!

Kliprivier Kaya
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Uitstekende plekkie om af te skakel van die gejaag.

Dit was 'n wonderlike tyd wat ons gesin gehad het. Daar is glad nie nodig om van die plek af te beweeg nie. Daar is genoeg om almal mee besig te hou. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons gaan beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Dankie Johan, waardeer jou terugvoer!

Kliprivier Kaya
Anne Marie R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker - rustig - netjies - aangename gasheer en -vrou.

Die pad soontoe moet met 'n high clearance voertuig gery word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Dankie Anne Marie!

Kliprivier Kaya
Katie C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie C
Gesin met klein kinders

Absolutely beautiful.

Will be back soon - we loved our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Thanks Katie.

Kliprivier Kaya
Anna-marie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Vreedsaam, rustig, vriendelik.

Ideale wegbreek ver van die madding crowd, gerieflik toegerus, 'n pragtige uitsig en mooi tuin met die mooiste dahlias in volle blom. Eienaars uiters vriendelik en behulpsaam. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Anne-Marie, dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit opreg. Bly julle het dit geniet.

Kliprivier Kaya
Pierre E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en ontspannend.

Bitter lekker naweek weg van die stad af. Op die plaas tussen die mooiste berge! Gaan beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Dankie!!! Julle was wonderlike gaste.

Kliprivier Kaya
Tersia G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustigste paar dae weg. Net jy en die natuur.

Dit was 'n wonderlike paar dae weg. Ons het dit baie geniet sonder TV of internet, net jy en die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Kliprivier Kaya
Nadia K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K
Gesin met klein kinders

Ons harte verloor.

Ons seun is 4 jaar oud en met aaklige weer het hy hom so geniet met die spasie en rivier. Die plek was presies waarna ons gesoek het, tyd saam mekaar. Annelie en Erik was pragtig en ons bederf. Ons is verlief en sal oor en oor gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Dankie. Julle was awesome gaste.

Kliprivier Kaya
Chantelle O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis terug gaan.

Wow, hoe verduidelik mens hemel op aarde. Dit was wat ons beleef het op die pragtige plaas en my honde kinders net dit nog meer geniet. Daar aangekom as gaste en daar weg as vriende. Pragtige unit, pragtige uitsig, pragtige plaas, pragtige mense. Erik en Annelie baie, baie dankie vir 'n heerlike, onvergeetlik kuier. Sien gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kliprivier Kaya se terugvoer

Dankie julle!

Kliprivier Kaya
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a9bcbf07abb73941b3a4da4138d8983163b8ca82aa2ce7e2257161bd48d435f52d856dfe38c50469bc179471aa994eb48c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Off the R577 Kliprivier Farm 1119 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.224360186525 30.104401617315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem