Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringer

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Klipspringer is 'n deluxe-kothuis op 'n plaas net 30 km vanaf Clanwilliam. Dit bied verblyf aan 6 gaste op soek na 'n plaaswegbreek.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die kombuisie is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi word voorsien.

Daar is 'n buitebraai-area waar gaste kan ontspan en kuier en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad om in af te koel.

Slaapplek

’n Bespreking by Klipspringer sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Matthys Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Maande gelys 6

Ligging

  • R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d897ebb0e4c1d620060d50be43fc736c32ad4b29c51ebf788d76b25918e8dee820145830f312ce519878f59db781d4c4c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 6 mense R364 De Pakhuys Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.11052 19.05397
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem