Kloof View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kloof View bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Pretoria. Die Jakarandastad is boomryk en bied verskeie natuur- en kultuurdoendinge, asook ou geboue en museums.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en daar is 'n slaapbank vir 'n kind. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, broodrooster en ketel. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe en stoepmeubels.

Pretoria bied verskeie doendinge, soos perdry-roetes by die Voortrekkermonument, wildkyk by die Premier Wildreservaat en tandem-valskermspring by die Pretoria Valskermspringklub. Die eenheid is naby hospitale, skole en hoofweë.

Slaapplek

'n Bespreking by Kloof View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kloof View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false