Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kloofzicht Estate Country House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Kloofzicht Estate Country House
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Megan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Beautiful stay, will be back again!

This was the second time staying at Kloofzicht Estate Country House. The accommodation is beautiful and the hosts are accommodating. Definitely will be back for a third time!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ida R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n vinnige oplossing vir ons in nood, staff was vriendelik en behulpsaam.

Cottages het onderhoud nodig. Handdoeke is gelap, beddegoed het gate en die plek moet geverf word. Ons moes vinnige verblyf kry binne 10 minute, was enige verblyf beskikbaar. Sal nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Dear Ida
I’m mortified that you had a far from perfect experience. I am shocked, embarrassed and disappointed. This is inconceivable as I have just bought new cotton bath sheets and bedding for the busy season. I personally inspect the units but as I had a death in my family, I was away in Hilton that week. However, my manager Mela is absolutely brilliant and would have rectified this straight away, had you brought it to her attention. My handyman/painter is going from unit to unit checking for areas that need touching up, but unfortunately it was too late for your visit. I am so sorry.
I appreciate and thank you for your constructive feedback
Kind regards
Lynne

Kloofzicht Estate Country House
Maryna J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna J
Saam met vriende

Respons was baie vinnig. Baie akkommoderend. Lieflike uitsig en ligging. Plek is baie mooi versorg en die eienaar en staff is vriendelik en behulpsaam.

Heerlike plek vir groter groep wat saam wil kuier. Lekker ruim en plek vir kinders. Jacuzzi beslis 'n groot pluspunt en pragtige uitsig. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga B
Saam met vriende

Outydse sjarme waar vriende saam kan kuier!

Die plek is pragtig. Naby genoeg aan Tulbagh dat jy gou iets wat kort kan gaan koop maar ver genoeg dat jy die rustigheid van die plaas atmosfeer kan voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika K

Was fantasties vir ons groot familie met vier couples en kinders en babas.

Heerlike kuierkombuis met 'n groot vuurherdbraai. Elke couple het 'n eie badkamer so daar is genoeg privaatheid. Stunning tuin en bome vir foto's. Alhoewel dit ingereën het en gelek het het hul hul bes probeer en ons heerlik bederf met skons op die huis om op te maak vir die ongerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kloofzicht is kampioen!

Ons verblyf by Kloofzicht was 'n lafenis vir die siel. Die geriewe is uitmuntend en die diens van die personeel onverbeterlik. Veral Miela en Ula was sterre en ons het gesmul aan die heerlike etes wat ons kon nuttig. Ek kan nie wag om weer op Kloofzicht te gaan kuier nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Wow, thanks Etienne, what a lovely review. My staff loved looking after you and will be delighted with your glowing feedback. We all look forward to welcoming you again in the future

Kloofzicht Estate Country House
Lorenne O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenne O
Gesin met tieners

Heerlike, ruim akkommodasie. Kombuis goed toegerus om klomp honger kinders te kon voed!

Kloofzicht het presies gebied waarvoor ons gehoop het. Ons het met 8 tieners vasgereën vir 2 dae, maar met genoeg spasie, 'n heerlike kombuis, kaggel en pragtige omgewing, was ons geensins gefrustreerd nie! Die beddens is gemaklik, met heerlike beddegoed. Altyd warm water, en genoeg daarvan. Die boonste stort het nie baie goeie druk nie, en ons het maar almal die onderste stort gebruik. Dit is 'n pragtige plaas, en 'n pragtige huis. Hoewel daar nog gaste naby ons gebly het, voel mens glad nie asof daar nog mense is nie. Privaat genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J
Gesin met tieners

Dit was fantasties.

Die is baie mooi, ons kinders het dit baie geniet, sal sekerlik weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Thank you for your 5-star review. We are so pleased you enjoyed your stay and hope to welcome you back again in the future.

Kloofzicht Estate Country House
Jennifer K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer K
Saam met vriende

Vriendelike diens, mooi omgewing.

Die ontvangs was vriendelik, die plekkie netjies en die omgewing pragtig. Dankie vir die water en melk in die yskas. Die enigste tekort was 'n radio of iets wat jou in voeling met die buitewêreld so kon hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing.

Atmosphere was wonderful. Felt like home away from home.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing!

Wonderlike atmosfeer. Het soos tuiste weg van die huis gevoel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Thanks Claudine, so pleased you enjoyed your getaway.

Kloofzicht Estate Country House
Sonja W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja W
Gesin met klein kinders

Lekker.

Sal net aanbeveel om droë hout te gee met regte firelighters. Eerste aand was koud en geen vuur kon gemaak word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Thanks Sonja. I understand exactly how you feel and I'm so sorry about the wet wood. (While the heater and the hot water bottles help, they certainly lack ambience. We spent this past weekend in The Farmhouse and all the wood to be found in Tulbagh was very wet due to all the rain, rain for which we are very thankful, and also had a huge struggle to get our fire going. Our staff is however on call 24/7 and Rasta would have sorted your fire for you had you but called. All staff contact numbers appear in our welcome file.

Kloofzicht Estate Country House
Stienie V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stienie V
Gesin met klein kinders

Heerlik om in die buitelug te wees.

Kloofzicht is 'n heerlike huis! Rasta en Miena was baie dierbaar en hulpvaardig. Ons het bietjie gesukkel om lekker hout te koop in die dorp. Dalk kan die prys 'n ekstra vrag hout insluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Yes, thank you, I am so pleased to hear you liked the Farmhouse and the warm friendly service.
After guests in the House last month asked for and were supplied 29 bags of wood over one weekend, we limited our complimentary supply to 4 bags daily, after which guests may buy from us or from the garage in the village. However, in your case, Rasta assures me he gave you and all the units additional wood last weekend, way in excess of the complimentary supply and says he would have happily given you more had he known it was required. As you yourself saw, my staff bend over backwards to accommodate all our guests' needs, and would have happily brought you more wood. We only recently set a limit due to the above mentioned abuse, but my staff remain totally flexible and helpful

Kloofzicht Estate Country House
Annemarie H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Annemarie H

Alhoewel daar ruimte vir verbetering is, is daar baie pluspunte.

In die kothuise is geen mikrogolf nie! Alhoewel die natuurskoon asemrowend is, is die aande eensaam sonder 'n TV of radio. Selfs 'n verskeidenheid speletjies sou gehelp het. Daar kort verder egter absoluut niks nie! Alles in oorvloed! Beddegoed silwerskoon. Humphrey, die Great Dane, is 'n plesier en Tsitsie is 'n aanwins vir die gastehuis. Vriendelik en behulpsaam. Negatief: die feit dat die yskaste eers aangesit is kort voor ons aankoms. Dit was bloedig warm en ys sou waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Thank you for your constructive criticism as this helps me to make adjustments where relevant
Although I personally do not believe in microwaves and wont have one in any of my homes or in my restaurant, I do realize I'm alone in this so there is one in Housekeeping for just such instances, which Tsitsi could have brought over to you.
We also have plenty of games that we bring out on request (due to children destroying or losing pieces) and we have now included these items on our guest information folder, so big thanks for bringing this up.
And yes, Tsitsi was very disappointed when questioned about the fridges which she did forget to switch on as she usually does first thing in the morning, a mistake I'm sure she won't repeat. She could have offered you ice from the freezer in Housekeeping had she realized; another item now added to guest info.
Although you use the word 'silverskoon', you have only awarded 3 stars for cleanliness.?...unless I've lost something in translation and do hope everything was spotless.
I'm pleased that your overall experience was a pleasant one and thank you for your time to give me this feedback

Kloofzicht Estate Country House
Morne H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie bekostigbare en eenvoudige verbly.

Oor die algemeen was dit 'n heel goeie ervaring. Tsitsi, die dame wat ons verwelkom het is baie goeie aanwins. Uiters vriendelik en baie hulpvaardig. Twee goedjies wat wel gepla het is die feit dat daar geen mikrogolfoond in die eenhede was nie. Verder stel ek voor dat julle vroeër die yskaste aansit en nie 'n uur voordat die gaste inteken nie. Dit het die hele aand gevat vir die ys om te vries sowel as die yskas om koud te word. Laastens 'n versoek om moontlik die rugby te kyk die middag (geen TV's in eenhede) is ontvang met 'n "Julle mag slegs in die kombuis kyk". Ons was bietjie onkant betrap met die opsie en het nie daarvan gebruik gemaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kloofzicht Estate Country House se terugvoer

Thanks you for your feedback. Please accept my apologies and see my comments in my response above regarding the ice and the microwave.
When I moved to the country from the city 10 years ago, we realized watching TV was no longer important or necessary.
I therefore do not offer TV in my units, nor mention TV on my website, so I'm sorry you arrived thinking there would be TV.
There is now however a TV in the huge Farmhouse kitchen and as we had no guests staying in the House, Tsitsi offered you this option. The kitchen is absolutely gorgeous, we've had quite a few filmshoots there, so I'm not sure why this offer offended you, but perhaps there's something lost in translation. Guests do normally go off to the Bushpub or the Tulbagh Hotel just 4 km away to watch sporting events which I'm sure would have been lots of fun but I am going to add this pointer to my guests information folder to avoid future confusion. Once again, thank you for your feedback

Kloofzicht Estate Country House
Vanaf R2 427
R2 427 R1 578
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 427
R2 427 R1 578
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 427
R2 427 R1 578
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Straatskerk, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1ef518a3c01d28165fe03a7f396dc1347bfe931552cd2760dea23a0481f7f691625c803d486b97ded96bf7bd1cc5614c259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 427 nouVanaf R1 578 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Straatskerk Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.305927285703 19.106081575155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem