+24
Selfsorg in Langebaan

Klopdisselboom

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
15% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle fasiliteite word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar hoegenaamd geen aanspreeklikheid of wetlike verantwoordelikheid vir enige skade, verlies of beserings wat as gevolg van die gebruik van die fasiliteite of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie vakansiehuis of op die perseel mag ly opgedoen word nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie by hierdie vakansiehuis toegelaat nie, daar word slegs spesiale vergunning vir gidshonde vir visueel gestremdes gemaak.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Die handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke voorsien.

Die sleutel- en breekskadedeposito word normaalweg binne 10 werksdae ná vertrek terugbetaal.

Die volgende word nie by die verblyf toegelaat nie:
Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjie of disco, 21ste verjaardagpartytjie;
Matriekbyeenkomste (selfs ná hul eindeksamen) en
Ram- en hennepartytjies
Geen gaste onder 21 jaar sal sonder volwasse toesig by die verblyf geakkommodeer word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 740
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 740
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 740
per nag (plek vir 10)
Bespreek

71 Main Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a587df576dc8939aac180b1b0f1f9ea76bf8c7d2b721e2ac2a353492597b2209a5b3ddbc2b790e15f3940c7e8cbb51ebec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 740 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 71 Main Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.086799203668 18.031491656414
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang